Breakerview Bay Trafalgar

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Breakerview Bay Trafalgar is in 'n kompleks wat na die see front in die kusdorp Trafalgar, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n subtropiese paradys met woude, strande, die warm Indiese Oseaan en baie sonskyn.

Breakerview Bay Trafalgar is 'n vakansiewoonstel wat volledig gemeubileer is. Die woonstel bied 3 slaapkamers en lei na 'n balkon met 'n panoramiese uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en bied toegang tot die balkon. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n etenstafel vir 8 en lei na die balkon.

Die kompleks bied direkte toegang tot 'n Blouvlagstrand, 'n braai-area, veilige parkeerplek en 'n swembad.

Doendinge in die omgewing sluit in visvang, snorkel, duik, branderplankry, haaihokduik, duik, stap en gholf-speel in.

Slaapplek

'n Bespreking by Breakerview Bay Trafalgar sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Breakerview Bay Trafalgar gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za