Breede River Lodge Self-catering Unit 211
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breede River Lodge Self-catering Unit 211 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivier hawe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Trappe lei na die boonste vloer waar daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitara, eetarea en kombuis is.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n kaggel, oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het ook ondervloerse verhitting.
Gaste het toegang tot die oewer van die rivier en kan geriewe naby soos 'n swembad en restaurante besoek. Vaarte kan ook met die plaaslike bote gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Self-catering Unit 211 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom