Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 108

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wegbreek naweek bederfie. Ons het die Vlakte Marathon gehardloop en by Breede River Lodge gebly. Wat 'n heerlike wegbreek naweek was dit nie gewees nie. Die verblyf is netjies en baie gerieflik, en die restaurant maak heerlike kos. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die swembad was 'n lekker lafenis gewees vir moeg bene na die marathon. Ons sal vir seker weer daar wil tuisgaan en kan dit aanbeveel vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Snip
Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 108
Goeie dag Dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Breede River Lodge span

Petrus D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Net jammer van die bank in die sit vetrek. Moet dringend vervang word. Net jammer van die bank in die sit vetrek. Moet dringend vervang word. Andersins lekke gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leticia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik, rustig, veilig en elke sent werd. Baie lekker gebly. Mooiste uitsig. Enige bootentoesias se droom. Sal weer Witsand besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Letterlik op die rivier. Akkommodasie het alles wat nodig is! Gerieflike verblyf. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Snip Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 113 Joseph Barry Drive, Breederiver Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3cb937f5c584377c9b2ee20cf1a9637c2befbe6531dc6e20be05b211ade6e1b4c3463250a929fd7aef1977ba3033365a6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 113 Joseph Barry Drive Breederiver Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396801 20.827848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang