Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 4
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 4 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer wat 'n stort het. Die hoofslaapkamer lei na die oopplan-leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n ontbythoekie met 4 sitplekke. Die leefarea spog met 'n binnebraai, oorgenoeg banke en 'n platskerm-TV. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n mooi rivier-uitsig.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurant geniet. Vaarte kan met die individuele bote gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 4 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom