4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 4 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Dié woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n aparte badkamer wat 'n stort het. Die hoofslaapkamer lei na die oopplan-leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het ook 'n ontbythoekie met 4 sitplekke. Die leefarea spog met 'n binnebraai, oorgenoeg banke en 'n platskerm-TV. WiFi is ook beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n mooi rivier-uitsig.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurant geniet. Vaarte kan met die individuele bote gereël word.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Snip Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang