Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Breede River Lodge Studio Room 305

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breede River Lodge Studio Room 305 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge en is naby die waterfront in die Breederivierhawe.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelsitplekke, 'n etenstafel vir 2 en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die badkamer het 'n bad en wasbak.

Die woonstel is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na die balkon met 'n uitsig oor die Breederivier.

Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan nabygeleë geriewe soos die swembad en restaurant geniet. Vaarte kan met die individuele bote gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Breede River Lodge Studio Room 305 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Stacey or Ryan Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 29

Jaar gelys 8

Ligging

  • Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fec60b8b84b395b4153ee0d63970bbf2566b3b5e212ea0c1392f2fcbe010f48fa8f25ab34e6001fe50cd2e79b3d69578982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) Joseph Barry Drive Breede River Resort and Fishing Lodge 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396359 20.826528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem