Breede River Lodge Waterfront Room 101
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breede River Lodge Waterfront Room 101 is 'n selfsorgeenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge. Dit is naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, spieël en 'n platskerm-TV. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word. Die badkamer het 'n stort en bad.
Die woonstel het ook 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die Breederivier en die hawe.
Gaste het toegang tot die rivieroewer en kan van die nabygeleë geriewe benut insluitend die swembad en restaurante. Vaarte kan gereël word met die individuele bote.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Waterfront Room 101 sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom