Breede River Lodge Waterfront Unit 100
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breede River Lodge Waterfront Unit 100 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Resort and Fishing Lodge, naby die waterfront in die Breederivierhawe.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die slaapkamer lei na die ruim leefarea met 'n uitsig oor die rivier.
Die kombuis is met 'n tweeplaatsoof, oondjie, yskas-vrieskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die leefarea het 'n etenstafel met 2 stoele, 'n slaapbank en 'n platskerm-TV.
Gaste het toegang tot die rivieroewer, kan in die swembad afkoel en by die restaurant vir ete aansit. Uitstappies kan ook met die verskillende plaaslike bootvaart-maatskappye gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Breede River Lodge Waterfront Unit 100 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Breede River Lodge Waterfront Unit 100 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry-rylaan, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom