Breezy Seaview 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Breezy Seaview 2 is in die idilliese kusdorpie Amanzimtoti geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende is en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie naby die strand.
Dié lieflike woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in
hierdie slaapkamers maak van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 6 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV met OpenView en 'n stapelbed in 'n oop ruimte. Gratis Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oop balkon wat met 'n asemrowende 180°-uitsigte oor die see spog. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area geniet.
Toegang tot veilige parkeerplek vir 2 standaardgrootte voertuie is beskikbaar (groter voertuie/sleepwaens moet minimum 4 uur voor aankoms reëlings tref om vertragings met inklok te voorkom).
Slaapplek
’n Bespreking by Breezy Seaview 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kusweg 21, Amanzimtoti, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, Durban, 4026, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom