Brenton Bliss 3
Kry 20% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 28 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Brenton Bliss 3 is in die prentjiemooi area, Brenton-on-Sea, naby Knysna en spog met 'n see-uitsig. Die lieflike vakansiehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf op die Tuinroete naby Knysna.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste in hierdie slaapkamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, genoeg gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die leefarea lei na 'n houtstoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die see.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe in die tuin is beskikbaar. Die huis is stapafstand vanaf die gewilde BLU-restaurant, die strand en die Brenton Blue Butterfly Natuurreservaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elma Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Brenton Bliss 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Staatspresident CR Swart-weg 135, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap