LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brians B&B | LekkeSlaap
+19

Brians B&B

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir Brians B&B
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Jeanre B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanre B
Saam met vriende

Netjies en al die benodigdhede vir die tipe gastehuis.

Het slegs 'n plek gesoek waar ons kon oornag en die ontbyt wat ons gekry het, was 'n bonus gewees. Word aanbeveel.

Brians B&B's terugvoer

Baie dankie, dis altyd 'n plesier om aangename gaste te akkommodeer. U is so welkom om ons weer te besoek.

Brians B&B
Sandra H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra H
Saam met vriende

Pragtige uitsig en 'n 'tuis atmosfeer'.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Die 8 slaapplek woonstel het 2 'bunk beds' in, en was dus nie so gemaklik vir 8 volwassenes nie. Vriendelike diens laat jou welkom voel. Die heerlike ontbyt word sterk aanbeveel.

Valishia J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Valishia J
Saam met vriende

Was fantasties.

Baie gasvry en netjies, het elke oomblik geniet. Baie dankie.

Brians B&B's terugvoer

Baie dankie. Dit is gaste soos u wat dit alles die moeite werd maak. Hoop om u gou weer te sien.

Brians B&B
Ivan C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met klein kinders

'n Aangename wegbreekplekkie.

Baie vriendelike en bekwame personeel. Ek het op dag 1 'n saak aanhangig gemaak en dit is dadelik aangespreek tot volle tevredenheid.

Frederick A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frederick A
Gesin met tieners

Veblyf was lekker.

Dit sal goed wees om DStv en meer moderne TV's te hê. Die ontbyt kan beter wees. Die braai area is glad nie goed nie.

Jonathan E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan E
Enkelreisiger

Vriendelike personeel, nice slaapkamer, lekker kos.

Dit was lekker om my eie ingang te hê, maar sou graag wou hê dat daar 'n sekuriteitshek ook was en nie net die skuifdeur wat sluit nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Congenial staff, nice bedroom, decent food.

It was nice to have my own entrance but I would have liked to see a security gate as well as just the sliding door locked.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Steven R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Steven R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie woorde nie!

Geen wit brood, slegs bruin brood. Televisie oud met geen afstandbeheer. Bestuur nie respek vir mense wat TV kyk. Verander kanale soos hul goed dink. Spring van 1 na die ander. Linne in flarde.

Corrie O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan net sê in een woord: uitstekend en gasvry.

Volgende vakansiebeplanning weer in Mosselbaai-omgewing.

Leynette T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leynette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, maar die waterdruk in die stort was baie sleg. Verder was dit baie lekker.

Gert S - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en aangenaam.

Die personeel en bestuur is uitstekend!

Beulah F - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Beulah F
Gesin met klein kinders

Ons het die verblyf geniet.

Kamers netjies, personeel baie vriendelik en gasvry. Ontbyt teleurstellend. Ligging was verder van die see af as wat ons verwag het, maar naby winkels en kitskosrestaurante.

Cobie C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cobie C
Besigheidsreis

Aangenaam!

Waardering vir gasvryheid en hulpvaardigheid.

Elizabeth C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth C

Fantasmagories!

Die plek was skoon en netjies binne; die tuin het net bietjie aandag nodig. Dan het ons net 'n probleem gehad met die steilte, want ons motor het probleme gegee ... ook omdat dit volgepak was. Daar was ook n paar "plugs" wat nie gewerk het nie. Andersins het ons lekker gebly en het ons absoluut geen groot of ernstige probleme gehad nie. Dit was "awesome" en die kinders het dit veral baie geniet. Baie dankie ook aan Brian en Antoinette, asook Zelda wat ons ontvang het.

Yvonne K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Yvonne K

Daar word baie onderhoud benodig - buite & binne.

Sien die sterre hieronder.

Estelle A - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle A

Lekker gebly!

Ek weet nie of ek sal teruggaan. Ontbyt is nie op standaard nie. Jou skottelgoed moet jy in die badkamer se wasbak was.

John F - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great Time - too short

Would recommend this B7B to all our friends

Mike C - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean basic value

Great location.

Keith S - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and simplistic = FANTASTIC.

Had a great stay at Brians B&B.

Jors D - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jors D
Gesin met klein kinders

Excellent stay

Pool was great. The B&B is in a quiet suburb. Experienced no hassles other than the television reception which was a bit poor. Enjoyed the stay. Will come again.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Laan 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0NWNiODA4LTAzNWQtNGZhMC05NjRlLTMzMjUzZTMwYzc2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 3 16th Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.182759 22.135062
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!