Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bridge View

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Bridge View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anke V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing and lovely.

Beautiful and serene environment, friendly and caring hosts, stylish and intimate house, definitely cleanliness to commend despite the surrounding closeness of nature!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bridge View se terugvoer

Thanks for your kind words, Anke. We're glad you enjoyed your stay and that you felt more rested when you left. We look forward to seeing you again.

Bridge View
Caroline T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant. Friendly and a lovely quiet place.

A lovely quiet place with friendly hosts and some lovely extras such as fruit and rusks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bridge View se terugvoer

Hi Caroline. Thank you so much for your lovely review. I'm glad you enjoyed your stay and perhaps we will see you again. I hope you're both enjoying the holiday. Kind regards, Margo

Bridge View
Louis V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend met die pragtige natuur tasbaar om jou!

Lieflike plek met die mooiste uitsig oor die Gariep rivier. Margo en Ben gaan ook uit hulle pad om alles moontlik te doen ten einde die perfekte oorslaap te verseker - word ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en baie netjies.

Goed geleë en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bridge View se terugvoer

Baie dankie Gideon. Dit was lekker om julle as gaste te hê. Enige tyd welkom. Lekker naweek.

Bridge View
Kruge R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kruge R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as net 'n mooi uitsig.

Hierdie gaan bietjie lank wees, maar lees asb. tot by die einde. Ons het van Oudtshoorn na Dinokeng gereis om 'n troue by te woon. Die verblyf in Dinokeng was ruim, dubbel die prys van Bridge View. Albei was aangedui as selfsorg. Ons was baie teleurgesteld toe ons baie geld by Dinokeng klaarblyklik nie eens koffie of tee gekoop het nie, en beslis ook nie eens sepies of stortjel nie. Wat gebied was, het glad nie my verwagting van 'n 'upmarket establishment' bereik nie. By Bridge View was dit presies die teenoorgestelde. Ons het ons soveel meer gekry as wat ons verwag het. Margo en Ben laat mens meer voel soos vriende, eerder as blote verbygangers. Meer as net intelligente geselskap, bied hulle gasvryheid soos wat mens in die 'ou dae' gekry het. Ruim, keurige en skoon verblyf daar gelaat, verskaf hulle ander klein dingetjies, soos nie net koffie en tee nie, maar 'n verskeidenheid daarvan en 'n volle liter melk en 'n behoorlik toegeruste kombuis (selfs cling wrap en foelie vir gisteraand se braaivleisoorskiet). Selfs die braaihout wat ingesluit is, is ordentlike hout. Met die mooi uitsig oor die rivier en brug en met 'n vuur voor jou, teug mens lekker aan die OBS en kou mens aan die neute wat verskaf word. Later kan jy jou ete afsluit met die sjokolade wat ook verskaf is. Margo en Ben, baie dankie vir die wonderlike gasvryheid wat julle openbaar. Mens kan sien julle kom uit 'n era waar daar nog meer aandag gegee word aan gasvryheid as die najaag van wins alleen. Die grondpad was 'n bietjie uitdagend vir 'n sedan, maar ons beveel Bridge View aan met ten minste 5 uit 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was verras met die gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid.

Die ligging by Bridge View is uitstekend met 'n pragtige uitsig oor die Oranjerivier. Dit was verrykend om na die geskiedkundige agtergrond van die brug te luister toe Ben, ons gasheer, dit vir ons vertel het. Wat 'n aangename ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R998
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R998
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R998
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA681f73d789ccdb84383fd62b6f8cb3ecda3a0e414fa20fa006bc19fd93cc9e277f0498087868e07e948fb5e7e16b03957410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 R3112 85 Vaal Koppie Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.571935618704 24.07025580776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem