Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bridge View

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R998 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bridge View is 'n bekoorlike kothuis in 'n rustige area buite Hopetown in die Noord-Kaap. Die gesinskothuis is gerieflik langs die N12 geleë en dien as 'n halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin.

Die kothuis beskik oor 'n groot oopplan-area wat die slaaparea, sitarea, eetarea en kombuisie kombineer. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en lugversorging.

Daar is ook gratis WiFi, veilige onderdakparkeerplek, 'n stoep met sitplek en braaigeriewe, en 'n pragtige uitsig oor die historiese, ou wa-brug. Die uitsig oor die Karooveld maak dit 'n spesiale oornagplek waar 'n mens met 'n boek en 'n koppie koffie kan ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Bridge View sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Bridge View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Bridge View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R998
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R998
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R3112, Vaal Koppie-plaas 85, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA681f73d789ccdb84383fd62b6f8cb3ecda3a0e414fa20fa006bc19fd93cc9e277f0498087868e07e948fb5e7e16b03957410?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 R3112 85 Vaal Koppie Farm 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.571935618704 24.07025580776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem