LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bridgemead Nature Lovers' Paradise | LekkeSlaap
+60

Bridgemead Nature Lovers' Paradise

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Jul 2021 tot 31 Jul 2021.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bridgemead Nature Lovers' Paradise is op die grens van die Palmiet Natuurreservaat in Pinetown, Durban en bied gehalteverblyf aan reisigers, vakansiegangers en gesinne. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat geskik is vir 13 gaste. Die eenhede is Bridgemead No 1, Bridgemead No 2, Bridgemead No 3 en Die Kothuis. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer of aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, lugversorging (behalwe Die Kothuis) en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Gaste kan visvang, voëlkyk en fietsry in die area.

Die instansie se rustige ligging verseker dat gaste kan ontspan sonder die geraas van verkeer of stadsligte wat inskyn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bridgemead Nature Lovers' Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6RAwfhz9p5p5A8Ki8EkodNeFsrPouoyOOs6ourKfQG2lughtP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R585  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 27 Scott Place Moseley 4065 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.861669544375 30.900642746033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!