Bridgemead Nature Lovers' Paradise
Beskrywing
Eenheid 4 is 'n kamer met 'n privaat ingang van die parkeerarea af. Dit het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en basiese benodighede soos koffiebekers, eetgerei en breekware vir 2 gaste.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die skoonmaakfooi is per eenheid, per week.
'n Ekstra daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen partytjies word toegelaat nie en gaste mag nie na 21:00 raas nie. Gaste moet asb. die bure, ander gaste en die bestuurder, wat op die eiendom woon, in ag neem.
Tydens die skoolvakansies, is gaste welkom om die opsie van kampeergeriewe vir ekstra gaste te versoek.
Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi wat vooraf betaal moet word. Dagbesoekers moet teen 21:00 van die perseel af wees. Alternatiewe reëlings kan getref word met die bestuurder, maar as gaste nie ree4lings tref nie, sal verblyffooie gehef word.
Rook word slegs buite en op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Ekstra enkelbed kan op die stoep bygevoeg word sodat die stoep, met die gebruik van die rolblindings, as 'n aparte kamer dien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi en stoep in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die skoonmaakfooi is per eenheid, per week.
'n Ekstra daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen partytjies word toegelaat nie en gaste mag nie na 21:00 raas nie. Gaste moet asb. die bure, ander gaste en die bestuurder, wat op die eiendom woon, in ag neem.
Tydens die skoolvakansies, is gaste welkom om die opsie van kampeergeriewe vir ekstra gaste te versoek.
Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi wat vooraf betaal moet word. Dagbesoekers moet teen 21:00 van die perseel af wees. Alternatiewe reëlings kan getref word met die bestuurder, maar as gaste nie ree4lings tref nie, sal verblyffooie gehef word.
Rook word slegs buite en op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander een 2 enkelbeddens. Daar is ekstra enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met DStv in die sitarea. Die eenheid het gratis WiFi. 'n Stoep met braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die skoonmaakfooi is per eenheid, per week.
'n Ekstra daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen partytjies word toegelaat nie en gaste mag nie na 21:00 raas nie. Gaste moet asb. die bure, ander gaste en die bestuurder, wat op die eiendom woon, in ag neem.
Tydens die skoolvakansies, is gaste welkom om die opsie van kampeergeriewe vir ekstra gaste te versoek.
Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi wat vooraf betaal moet word. Dagbesoekers moet teen 21:00 van die perseel af wees. Alternatiewe reëlings kan getref word met die bestuurder, maar as gaste nie ree4lings tref nie, sal verblyffooie gehef word.
Rook word slegs buite en op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenslaapkamer-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, en 2 enkelbeddens en dubbelslaapbank wat vir 'n ekstra gas voorsien kan word. Daar is gratis WiFi en 'n stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die skoonmaakfooi is per eenheid, per week.
'n Ekstra daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen partytjies word toegelaat nie en gaste mag nie na 21:00 raas nie. Gaste moet asb. die bure, ander gaste en die bestuurder, wat op die eiendom woon, in ag neem.
Tydens die skoolvakansies, is gaste welkom om die opsie van kampeergeriewe vir ekstra gaste te versoek.
Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi wat vooraf betaal moet word. Dagbesoekers moet teen 21:00 van die perseel af wees. Alternatiewe reëlings kan getref word met die bestuurder, maar as gaste nie ree4lings tref nie, sal verblyffooie gehef word.
Rook word slegs buite en op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 driekwartbed. Daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die rusbank kan op versoek met 'n enkelbed vervang word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Verder is daar 'n sitarea, TV met die volledige DStv-pakket en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toeegrus is. Daar is ook 'n stoep met 'n uitsig oor die Roosfontein Natuurreservaat en Umbilo-rivier. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die skoonmaakfooi is per eenheid, per week.
'n Ekstra daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.
Geen partytjies word toegelaat nie en gaste mag nie na 21:00 raas nie. Gaste moet asb. die bure, ander gaste en die bestuurder, wat op die eiendom woon, in ag neem.
Tydens die skoolvakansies, is gaste welkom om die opsie van kampeergeriewe vir ekstra gaste te versoek.
Dagbesoekers is welkom teen 'n ekstra fooi wat vooraf betaal moet word. Dagbesoekers moet teen 21:00 van die perseel af wees. Alternatiewe reëlings kan getref word met die bestuurder, maar as gaste nie ree4lings tref nie, sal verblyffooie gehef word.
Rook word slegs buite en op die stoep toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom