LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bridgemead Nature Lovers' Paradise | LekkeSlaap
+60

Bridgemead Nature Lovers' Paradise

7 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Bridgemead No 1
Selfsorg
Bridgemead No. 2
Selfsorg
Bridgemead No. 3
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 16 Jul 2021 tot 31 Jul 2021.

Huisreëls

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word teen 'n addisionele koste.

Huisreëls:

Verminder geraas na 21:00 - oorweeg bure, gaste en die gasheer wat op die perseel woon.

Besoekers aan gaste betaal n besoekers fooi en moet die perseel van Bridgemead nie later nie as 21:00 ontruim. Alternatiewe reëlings kan met die bestuur bespreek word.

As u nie aan hierdie reël voldoen nie, sal die gas verblyffooie vir besoekers vir daardie dag betaal.

Gaste kan hul washoed by die wassery 3 km van die verblyf af doen.

Rook word slegs buite en op die stoep toegelaat.

Vrywaring:

Wanneer gaste die lokaal binnekom, doen gaste dit op eie risiko. Bridgemead Nature Lovers 'Paradise aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir beserings aan persone of skade aan persoonlike eiendom nie.

Reg van toegang voorbehou.

Kansellasiebeleid - Matig
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
was R650
Vanaf R585
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scott Place 27, Moseley, Pinetown, 4065, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR6RAwfhz9p5p5A8Ki8EkodNeFsrPouoyOOs6ourKfQG2lughtP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650, nou Vanaf R585  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 27 Scott Place Moseley 4065 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -29.861669544375 30.900642746033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!