LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+149
Lodge in Little Brak

Brinkleys River Lodge



  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Old George Road off R102, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Brinkleys River Lodge bied gerieflike oornagverblyf teen die Klein-Brakrivier met asemrowende rivier- en berguitsigte. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste hierdie deel van die Tuinroete kan verken.

Verblyf word aangebied in pragtige kamers en chalets, wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Die kamers en chalets het óf 'n dubbelbed, óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed. Elke kamer en chalet het ook 'n privaat badkamer met óf 'n bad óf 'n stort.

Geriewe sluit muskietnette, 'n yskassie, TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Die lodge spog met 'n restaurant, kroeg, leefstylmark, gratis WiFi, buiteswembad en gratis parkeerplek op die perseel in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry

Kamers

Dubbelkamer - Bad
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke dubbelkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kamers bied toegang tot 'n tuin en 'n swembadarea. Daar is ook 'n yskassie, TV, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer - Bad
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die 2 enkelbedkamers is ideaal vir sakereisigers en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, TV, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n swembad en 'n uitsig oor die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

2-Enkelbedkamer - Stort
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die 2 enkelbedkamers is ideaal vir sakereisigers en het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het muskietnette, 'n yskassie, TV, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koningkamer - Stort
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die koningkamers bied gerieflike verblyf met pragtige rivier-uitsigte. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, TV, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié dubbelkamer bied gerieflike verblyf met 'n pragtige rivier-uitsig. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamers het 'n yskassie, TV, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Gesinskamers het 2 skakelkamers wat elk 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, TV, mikrogolf, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chalet - Stort
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesins-chalets is ideaal vir langer verblyf. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het muskietnette, 'n yskassie, TV, lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Benjamin N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Kort maar lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik, netjies en modern! Alles is lekker naby, sal enige tyd weer gaan. Dit was heerlik, netjies en modern! Alles is lekker naby, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel H
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Stil en rustige omgewing. Kamers is baie netjies met 'n rustige atmosfeer. Het lekker gebly, behalwe vir geraas in die dak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frederik J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2026

Gemiddeld. Baie gemiddelde blyplek met redelike padgeraas in die aand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danie F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Skoon, netjies en die personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Gaan weer op my volgende trip daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Folkers D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ontspanne naweek. Rustige atmosfeer. Lekker ontspan. Personeel was baie hulpvaardig. Kamers was netjies en voldoende toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus L
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2023

Amazing. Amazing I'm die minste te se.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Brinkleys River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Dubbelkamer - Bad
Slegs verblyf
2-Enkelbedkamer - Bad
Slegs verblyf
2-Enkelbedkamer - Stort
Slegs verblyf
Koningkamer - Stort
Slegs verblyf
Dubbelkamer
Slegs verblyf
Gesinskamer
Slegs verblyf
Chalet - Stort
Slegs verblyf
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Old George Road off R102, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0afafdcf412ee1437d05e93c45aa3523abea8a2cf7c8ec6ddcdd6a0628ef7994aaaba26ac9dcac9488b227662d2a3ae13bb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Old George Road off R102 Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084558 22.135466
Soek in 'n groter streek