Britskraal Gasteplaas
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 900 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Britskraal Guest Farm is 13 km vanaf die N12 naby Strydersburg en bied luukse, onafhanfklik van die plaaslike kragnetwerk, selfsorgverblyf vir 'n groep of familie van 10 gaste.
Die ruim huis het 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sit-area en 'n binne-eetarea. Een van die kamers het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers gebruik die badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 kamers gebruik die badkamer wat 'n bad en 'n stort het.
Die kombuis het 'n tradisionele AGA koolstoof en dit is teen ekstra koste beskikbaar, verder is daar 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes en disse kan op versoek en teen ekstra koste voorsien word. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien.
Etes kan by die etenstafel geniet word wat 'n uitsig oor die plaas bied. Gaste kan in die sitarea voor die kaggel ontspan. Die verblyf het nie 'n TV of WiFi nie. Die leefarea het stapeldeure wat na die tuin lei.
Daar is Merinoskape op die plaas en gaste kan die plaaslewe verken deur middel van aktiwiteite soos stap, bergfietsry, perdry en self donkiekarritte.
Slaapplek
’n Bespreking by Britskraal Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ligging
- Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Gaste dink Britskraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bo-Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nico Barnardstraat, Plaas Britskraal, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom