Table View Akkommodasie by Briza Guest House | LekkeSlaap
+29

Briza Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brizaweg 113 , Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Briza Guest House bied verblyf in pragtige tuin in Table View. Dis net 2 km van die strand af. Gaste kan koffie in die tuin drink en langs die swembad ontspan. Dis in 'n rustige buurt met vriendelike mense en die Bayside Mall is net 1 km ver.

Verblyf word gebied in 4 gastekamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n aparte ingang en daar is parkeerplek op die perseel.

'n Heerlike Engelse ontbyt, vars vrugte, jogurt en graankos is teen 'n ekstra koste in die gemeenskaplike eetkamer beskikbaar. Varsgemaalde koffie, verskeie teesoorte en sap word saam met ontbyt bedien.

Dis naby Kaapstad, die Weskus, die Kaapse Wynlande en strande in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Brizaweg 113 , Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brizaweg 113 , Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb049665917756d64886a90d1fca69be9d2c4fb525bbe5dd9b36029f79f16b4ae08a002e0e9d4649228f47dc5c265bc9943f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 113 Briza Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.824568356468 18.496940753373
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za