Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broad Horizons

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 30, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Broad Horizons is 'n bekoorlike chalet in Scarborough, 'n rustige kusdorpie aan die voet van 'n berg. Die chalet bied 'n uitsig oor die see en het 'n moderne ontwerp wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig en 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne word voorsien. Daar is nog 'n badkamer op die onderste verdieping.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en skottelgoedwasser toegerus. Gaste kan hulle maaltye by die toonbank met stoeltjies geniet. Die leefarea bied 'n uitsig oor die see en het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Gaste kry gratis WiFi.

Scarborough se ongerepte strande is binne maklike bereik van die eiendom, en Tafelberg Nasionale Park, Kaappunt Natuurreservaat en restaurante is ook naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Broad Horizons sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Broad Horizons
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mountain Rise 30, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Broad Horizons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Rise 30, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA484cfd2eeb55f82fd0ed2dac8ccac11778fd9507f9b11625329aa0d3bc169d0435f5b1d7a4b1e43cded2c1591973fc6a6401?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 30 Mountain Rise Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.199168477292 18.37864999577
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem