Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadwater River Estate

Karavaan- en tentstaanplekke
Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elkeen van die 10 karavaan- en kampplekke het hul eie privaat badkamer met 'n bad en stort en opwasarea. Elke staanplek het ook 'n kragpunt. Tariewe word uitgewerk per dag of 'n gedeelte van 'n dag. Maksimum 6 mense en 1 voertuig word per staanplek toegelaat.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het slaapplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Vier van die dubbelkamers het elk 'n ekstra slaapbank vir 1 volwassene of 1 - 2 klein kinders teen R200 ekstra per persoon, ontbyt ingesluit. Die dubbelkamers het ook elkeen die volgende geriewe: 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, DStv, 'n patio en ons voorsien badhanddoeke en beddegoed. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam. Dit kamer is nie geskik vir selfsorg nie, maar daar is 'n restaurant op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
B&B-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook DStv, lugversorging, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n stoep, beddegoed en handdoeke. Die kamer het slaapplek vir 2 gaste. 'n Slaapbank kan voorsien word teen R200 per ekstra gas.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet
Vanaf
Vanaf R2 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet het 2 slaapkamers en die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede kamer is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in die leefarea en daar is 2 badkamers wat elk beskik oor 'n bad en stort. Die chalet het ook 'n patio, kombuisie, braaigeriewe, DStv, lugversorging, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R2 640
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstelle het elk 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het slaapplek vir 2 en die ander kamer bied slaapplek vir 3. Daar is ook 2 en suite-badkamers en ons voorsien badhanddoeke en beddegoed. 'n Ekstra dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar en die woonstel beskik ook oor die volgende: 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kombuisie, DStv, lugversorging in albei slaapkamers, 'n patio met 'n piekniekbankie en braaigeriewe. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke saam. Ontbyt is ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R460
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 106 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310509ed9d834dedab148dc00dd069ec828a52326b7a802c311c2b00c3520822f5346e76cdb2bb219af459d0d5a959445868?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.025964892364 23.886444575946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem