Douglas Akkommodasie by Broadwater River Estate | LekkeSlaap
+22

Broadwater River Estate

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 44 resensies vir Broadwater River Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maryke S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable camping facilities in a delightful setting.

I would have appreciated if management would have monitored the loud music in the camp site after 10pm. It went on till 1am.

Lorraine D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met vriende

Kamp rus!

Die geriewe by Broadwater is tops en die kampbadkamers is baie netjies en skoon. Die personeel is baie vriendelik en akkommoderend. Ek het net twee voorstelle: Bestuur moet dalk die kampers vra om na 'n sekere tyd stil te wees. Ons het ongelukkig 'n naweek gekies wat daar klomp geraasmakers was en hulle het tot 04:00 die oggend musiek gemaak en baljaar. Tweedens, sou 'n tafel/houtbank by elke staanplek baie gerieflik wees aangesien daar nie is nie. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Broadwater River Estate's terugvoer

Goeie dag Lorraine,
Baie dankie vir u ondersteuning by Broadwater River Estate en dat u ons gekies het om die naweek deur te bring.
Namens Broadwater River Estate vra ons groot omverskoning oor die harde musiek. Ons sal werk maak daarvan om banke by elke staanplek te sit.
Sien uit om u weer te akkommodeer in die toekoms.
Geniet u dag
Vriendelike groete,
Broadwater River Estate
Crystal

Broadwater River Estate
Janice H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice H

We love the natural beauty and tranquillity at Broadwater.

Being close to water soothes one's soul. Broadwater River Estate is beautifully appointed on the banks of the Vaal River. The chalets are tastefully decorated and are extremely comfortable and snug, given that we have stayed during mid-winter. The restaurant and dining area exude light and space. The choice of breakfasts is very good and I enjoyed every bite of my traditional breakfast! Staff were friendly and tended to our needs. Relaxing alongside the river or on one's private patio is a wonderful experience under our African sun.

Dinita B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinita B
Saam met vriende

Netjiese ablusieblokke, naby rivier.

Baie netjies. Veilige omgewing. Die mans het lekker visgevang, al was dit winter. Koud in die aande.

Andra B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus!

Broadwater is 'n heerlike plek om te rus en net af te skakel. Die natuur is pragtig en die manne het selfs 'n paar visse gevang. Die verblyf is baie netjies en die etes in die restaurant baie lekker. Ek kan vir die Noord-Kapers wat 'n rusplekkie soek dit sterk aanbeveel. Dit sal ook 'n pragtige trou venue wees vir bruide.

Broadwater River Estate's terugvoer

Goeie dag ,

Baie dankie vir u ondersteuning by Broadwater River Estate. Ons is bly u het u kuier by ons geniet. Sien uit na u volgende kuier by ons.

Geniet u dag.

Vriendelike groete
Broadwater Span

Broadwater River Estate
Pieter L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, goeie en vriendelike diens.

Personeel is baie vriendelik, veral Hans die kroegman. Kan lekker langs die rivier braai en ontspan.

Terence S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sien sterre.

Broadwater River Estate's terugvoer

Dankie.
Julle was wonderlike gaste, baie vriendelik, ek onthou nou nog daai smile.

Broadwater River Estate
Ulandie S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en mooi.

Ons het gaan kamp daar. Vrydagaand was daar 'n groot storm. Boardwater het ons 'n kamer aangebied. Hulle was bekommerd oor ons veiligheid. Ons kon ongelukkig nie ons wa los nie, was bang vir verdere skade. Rustige omgewing mooi natuurskoon, vriendelike diens. Sal vir enige persoon aanbeveel.

Jackie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkige kliënt.

Eerstens, by aankoms was ons teleurgesteld omdat ons bespreking vir 'n rivierfront-eenheid gemaak is nadat ek my bespreking by die mense by Broadwater bevestig het. Ons is 'n staanplek aan die agterkant gegee by die boot! Nie 'n baie aantreklike uitsig nie. Ons kon nie eens die rivier van ons staanplek ​​af sien nie. Ons het die eerste aand by die restaurant geëet. Toe ons aangekom het, het daar 'n storm opgedaag. My kos was lekker (hoender schnitzel), maar my man se varktjoppies was te sout. Vir die hoeveelheid mense wat by Broadwater bly, is die swembad nie geskik nie. Ek is nie seker of daar te veel dagbesoekers was nie, maar dit was ondraaglik. Anders as dit het ons ons verblyf geniet. Dankie!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unhappy customer.

Firstly, on arrival we were disappointed as our booking was made for a river front and was confirmed with the people at Broadwater after making my booking. We were given a stand at the back by the boat yard! Not a very attractive view. We could not even see the river from our stand. We ate at the restaurant the first night as when we arrived a storm was coming up. My food was delicious (stack chicken schnitzel) but my husbands pork chops were way too salty. For the amount of people staying at Broadwater the swimming pool is not appropriate. I am not sure if there were too many day visitor but it was unbearable. Other than that we enjoyed our stay. Thank you!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Keith B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith B

Pleasantly surprised.

What an amazing experience. Reception staff were very friendly. The boat cruise with the exceptional cocktails were out of this world!

Marcelle D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marcelle D
Saam met vriende

Gerieflik, pragtige omgewing.

Die apartment was redelik netjies. Die linne was skoon, maar die stoof / oond was ongelukkig vuil en die patiostel was vir 'n hele ruk glad nie afgevee nie (ons moes self alle stof afwas). Die decor is werklik mooi. Ek sal wel sê dat die plekkie nie 7 mense kan vat nie, op die meeste 5 - daar is 'n koninggrootte-bed en 3 enkelbeddens, tensy iemand op 'n hoekbank wil slaap. Die restuarant en kroeg is ook vreeslik mooi en die area is beeldskoon. Ek het wel een klagte gehad, daar was inwoners onder ons wat vroegdag begin raas en skree het. Na middernag het dieselfde groep mense steeds geskree en geraas, niemand het enige moeite gedoen om hulle aan te spreek nie. Ons mag nie musiek gespeel het nie, maar hulle kon skree en raas. Na my klagte was dit wel beter.

Jacqueline G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline G
Gesin met klein kinders

Bietjie teleurgesteld.

Ek was baie teleurgesteld met die kamer wat ons gekry het en dit vir die bedrag wat ek betaal het. Ek het iets baie beter verwag. Dit was basies net 'n kamer en 'n badkamer. Toe ons by die plek aankom was die slaapbank vir my seuntjie nie voorberei nie en het hulle eers daardie tyd die beddegoed vir ons gebring. Broadwater self is 'n baie pragtige plek en baie rustig. Die personeel van Broadwater is baie vriendelik en baie hulpvaardig.

Hannes D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D
Enkelreisiger

Fantasties.

Pragtig en goed versorgd oord. Personeel is vriendelik. Restaurant en etes is uitstekend.

Naomi B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek, behulpsame personeel, goeie fasiliteite vir kampeerders.

Die individuele badkamers vir elke kampplek is 'n bonus.

Johan P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende kampgeriewe.

Baie goeie kampgeriewe, rustige omgewing met mooi uitsigte, restaurant se kos was uitstekend. Kragpunte kon nader aan die kampplekke gewees het.

Janice H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice H
Gesin met tieners

We loved the tranquil setting of Broadwater River Estate and enjoyed the delicious breakfasts which are included in one's booking.

We enjoy having a self catering option when travelling away for a weekend or holiday. The kitchen area is situated outside alongside the patio, which was a bit chilly for a winter stay. Nevertheless, we loved the ambience and relaxation afforded by being on the banks of a beautiful river and having a warm, snug chalet to relax in. The chalets are beautifully furnished inside.

Anel E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Enkelreisiger

Gemaklik, voldoen aan feitlik al die vereistes.

Broadwater River Estate is 'n mooi plek met gerieflike kamers en toegang tot die restaurant maak dit vir gaste moontlik om etes ook te geniet al is dit 'n entjie uit die dorp uit. Kamers is skoon en gerieflik en soos nodig toegerus.

Eloise C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise C

Baie rustig en gerieflik.

Sal definitief weer 'n bespreking maak.

Leni V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, beautiful environment.

GPS coming from Kimberley takes you to a different place. They underestimate the impact of the wedding the previous day, leaving new guests till late for their rooms to be ready.

Alda M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was puik, rustig en baie vriendelike diens.

Mooi, skoon, baie rustig, vriendelik.

Daleen B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gerieflike en rustige omgewing. Etes by restaurant verdien om genoem te word - smaaklike en diens goed. Personeel doeltreffend en baie vriendelik. Ons sal vir seker weer gaan en ons getroude kinders saamneem.

Broadwater River Estate's terugvoer

Daleen,

Dit was vir ons 'n voorreg om u te huisves. Baie dankie vir u terugvoer. Dit stel ons as Broadwater personeel instaat om na net die beste vir ons gaste te streef.

Ons sien daarna uit om u en u gesin weer te ontmoet.

Broadwater groete

Marius van Rooyen

Broadwater River Estate
Gerhard F - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F
Enkelreisiger

Pragtige omgewing met pragtige geriewe. Heerlik vir hele gesin.

Pragtig, op die Vaal. Viendelike personeel met restaurant wat op die water uitkyk. Kos en diens is puik. Heerlik vir kinders met swembad, "klein super-tube" en lieflike area vir die hengelaar. Mooi kamparea ook.

Broadwater River Estate's terugvoer

Good day Gerhard,

Thank you for the positive response. The team is looking forward to hosting your stay again in the near future.

Broadwater greetings,
Marius

Broadwater River Estate
Petronella S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petronella S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing baie mooi.

Jammer oor die kapokhaantjies wat elke oggend 5 uur onder ons kamervenster gekraai het.

Ignitia P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P
Saam met vriende

Netjiese, gerieflike, pragtige omgewing.

Dit is in ‘n pragtige omgewing met netjiese chalets. Die restaurant het die heerlikste etes en vriendelike diens! Ek sal die plek met graagte aanbeveel!

Dirk C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Pragtigste plek wat ek nog besoek het. Al my verwagtinge is oortref. Internet is al probleem.

Colla K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colla K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam en aanvaarbaar, maar die feit dat sinvolle Internet en WiFi nie beskikbaar is nie is vir vandag se era net nie goed genoeg nie.

Verblyf aanvaarbaar, kos goed maar keuse beperk. Kamerdiens goed asook sekuriteit. WiFi en Internet-toegang onaanvaarbaar. Atmosfeer rustig en ontspanne.

Marinda V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V
Besigheidsreis

Stunning view.

Ek sal definitief weer gebruik maak van Broadwater River Estate.

Esther R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende waarde vir geld vakansieverblyf.

Die privaat ablusie en opwasplek is ’n groot pluspunt. Baie netjies area. Pragtige uitsig oor rivier en genoeg koelte. Sou graag net stepping stones wou hê vanaf die tafel en stoele aangesien die kleigrond baie modderig en gevaarlik glad word in reënweer. Sal Broadwater vir oud en jonk aanbeveel.

Beatrix V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en skoon.

Baie mooi en rustig. Baie lekker gekamp en gekuier onder bome teen rivier. Baie netjies en skoon.

Broadwater River Estate's terugvoer

Good Day Beatrix.

Thank you for the response. We are looking forward to hosting your stay again in the near future.

Kind Regards
Andrea Visagie
Broadwater Management

Broadwater River Estate
Anel E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anel E
Besigheidsreis

Baie gerieflik.

Broadwaters is gerieflik, netjies en skoon.

Dalene C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene C
Saam met vriende

It was awesome. Had a great great time.

Had an awesome time. Restaurant service and food of the best quality. Would go back anytime. Was absolutely awesome.

Ann S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann S
Saam met vriende

Dit was baie rustig en het die verblyf geniet. Die personeel is vriendelik en die plek is asemrowend en baie mooi.

Hou aan met julle goeie werk en vriendelike diens. Ook aan die eienaar dat hulle die toegangspad na die ontspanningplek moontlik opgradeer om nog meer besoekers te lok.

Broadwater River Estate's terugvoer

Goeie Dag
Baie dankie vir die terugvoer, ons sien uit om u weer te onthaal. Ons is aan die werskaf met paaie administrasie in verband met die toestand van die pad, dit is egter ongelukkig 'n openbare pad, wat ons dus nie in staat stel om aan die pad te werk nie vir veiligheid redes en aanspreeklikheid. Ons hoop dat ons in samewerking met die paaie administrasie verandering en opgradering aan die pad kan bring.
Vriendelike Groete
Broadwater Bestuur

Broadwater River Estate
Martin C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Gesin met tieners

Regte oase.

Verblyf geniet. Skoon, netjiese eenhede met 'n goeie ligging langs die rivier.

Samuel B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel B
Gesin met tieners

Baie mooi plek en kan aanbeveel vir ander.

Die plek is skoon en ons het baie vriendelike ontvangs gehad. Kampplek is egter baie glad as dit reën en ons moes uitgesleep word. Net jammer dat dagbesoekers direk langs kampplek kuier en dan deur die kampstaanplek beweeg.

Kelebogile B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelebogile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is scenic

The place is scenic with friendly staff available at all times.

Yvonne T - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is good when you love nature and want peace of mind.

Had we known the place was so beautiful, we would have made arrangements for a longer stay. The only disappointing thing was their boat had burned down. It would have been good to do the cruise.

Wiehan L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Vriendelike personeel, skoon, netjies en rustig.

Cara O - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cara O
Gesin met klein kinders

Glad nie 4-ster-diens se waarde vir geld nie!

Ons het aanvanklik vir 2 aande bespreek, maar na die eerste aand, het ons die volgende oggend gegroet. Geen aircon wat werk nie. Geen elektriese komberse of verwarmers nie! Geen mat op die koue sementvloer nie. Die huisie is 'n klein yskassie in die winter. Moes in die nag uitgaan om my baba se bottel warm te maak - geen mikrogolf binne die huis nie. Die huisie was vuil en oortrek van spinnerakke! Ontbyt was pateties en ons het elkeen 'n snytjie "toast" geniet voor ons geloop het. Orals het kos op die vloer in die eetsaal gelê. Tafels was netjies gedek, maar so vuil! Sal dit glad nie aanbeveel vir mense met klein kindertjies in die winter nie!

Henri V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige verblyf op die oewer van die Vaalrivier!

Rustige rivierfront-atmosfeer, gekoppel met goeie diens en goeie ligging en veiligheid.

Alwyn S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn S
Saam met vriende

Baie netjies!

Die kampplek met privaat badkamers is perfek. 'n Mooi uitsig en vriendelike mense.

Coeza V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coeza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Johanna V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek met smaaklike ontbyt.

Ons het ons verblyf baie geniet, baie rustig langs die rivier. Hier is besonders baie voëls.

Piet V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V

Good value for money

Good value for money.

Rudolf B - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf B
Saam met vriende

Very friendly staff. Great. Will stay again.

The location is very nice and the staff are very friendly.

Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R370
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R357 vanaf Kimberley, Op pad na Douglas, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYjUzYTIyLWEyM2QtNDJiNS05NjE4LTdjODM3MWEyNzEzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R370  per nag (vir 2 persone) 44 5 1 5 R357 Road from Kimberley to Douglas 8730 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.037611111111 23.901416666667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za