Bronx Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Rozanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Carl S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik en hulpvaardigme.
Bronx Guest House se terugvoer
Goeiedag Carl
Baie dankie vir die resensie. Ons ag die kommentaar van ons gaste van uiterste belang. Ons waardeer die terugvoering en ons het daadwerklik opgetree om die probleem op te los.
Ons hoop en vertrou om jou gou weer by die gastehuis te ontvang.
Groete
Bronx gastehuis
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Vriendlik, skoon en rustig.
Tracey P - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Herman V - Des 2023
Algehele gradering
Ok vir een nag se slaap.
Juandre V - Des 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oornag tussen huis en bestemming of verblyf vir troue.
Clarissa V - Nov 2022
Algehele gradering
Great customer service, but black mould in bathroom is a health risk.
Lees meerSteve T - Aug 2022
Algehele gradering
The sooner we forget about the place, the better for us!
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Lucinda S - Apr 2022
Algehele gradering
Moeite gedoen vir ons - dit was 'n pluspunt.
Sibongile M - Mrt 2022
Algehele gradering
It was awesome I had a very good time.
Lianna V - Feb 2022
Algehele gradering
Uiters teleurstellend.
Bronx Guest House se terugvoer
Goeie dag Lianna
Hoop dit gaan goed.
Ons is baie jammer om van jou ervaring te hoor. Ons doelwit is om altyd goeie diens te lewer. Ons gaan verseker die bogenoemde foute regstel in die kamer. Ons nooi jou graag uit om een aand gratis te bly om jou siening van die gastehuis reg te stel.
'n Mooi dag vir jou verder.
Groete.
Bronx gastehuis
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathiestraat 41, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng