+16
Selfsorg in Leisure Bay

Bronze Paradise No 6

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R750.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2026 tot 30 Nov 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Sleutels sal by die Glenmore Caltex-diensstasie afgehaal moet word.
Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheer saambring.
Die lugversorging werk op voorafbetaalde geskenkbewyse wat te koop is.

Huisreëls

1. Moet asb. nie enige vreemde voorwerpe, sanitêre doekies of weggooidoeke in die toilet gooi nie.
Alle vakansiehuise het 'n septiesetenk.
2. Geen geraas na 22:00 in die week en 23:00 oor naweke nie. Hou asb. die volume van die motorklankstelsel op 'n lae vlak.
3. Geen braai of vure binne, op die stoep, balkonne of houtdekke nie.
Gebruik asb. die aangewese braai-areas en maak seker al die deure en vensters is toe om te verhoed dat die rook in die huis gaan.
4. Geen vuurwerke word op die perseel toegelaat nie. Leisure Bay is 'n vuurwerkvrye sone.
5. Geen meubels of eetgerei mag van die perseel af verwyder word nie. Moet asb. nie die meubels rondskuif nie.
6. Los asb. die perseel soos wat jy dit gekry het. Spoel die seesand af voordat jy in die huis gaan.
Die kombuis moet skoon en netjies gelos word. Al die skottelgoed moet weggepak word. R200 boete op vuil skottelgoed sal gehef word.
7. Met vertrek maak asb. seker dat die diefwering ingestel is en die vensters en deure gesluit is.
8. Die instansie vertrou dat gaste versigtig sal wees met al die items in die huis en die instansie in kennis sal stel van enige breekskade sodat 'n vervangingskoste vasgestel kan word.
9. Indien jy 'n troeteldiervriendelike kothuis bespreek het, moet jy asb. agter jou hond skoonmaak, of 'n R200 boete word gehef.
10. Geen rook binnenshuis.
11. Bring jou eie bad- en strandhanddoeke.
Let asb. daarop dat ons nie vir die plaaslike munisipaliteit se dienslewering verantwoordelik is nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Bournemouth Avenue, Bronze Paradise complex, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3344c82a4979a34d47a9c23167e9195876eaacd9ab3afa044908c54bd23e150e9b13ed849b6e429e693b57f4f21dc57321?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Bournemouth Avenue Bronze Paradise complex 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.030938224401 30.236775337681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang