Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brookes Hill Suites 250

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 61 resensies vir Brookes Hill Suites 250
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sally C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and comfortable.

It was great. We thoroughly enjoyed it, and the service was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you, Sally, for your lovely review.
Hope to see you again sometime.
Glenda.

Brookes Hill Suites 250
Justin E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin E
Enkelreisiger

Awesome.

Very nice. Everything in order and would definitely go back in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Justin. I hope to see you again.

Brookes Hill Suites 250
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker en gemaklik gebly. Glenda was baie gasvry.

Die eenheid was prakties uitgelê en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Glenda was baie tegemoetkomend met enige versoeke, en gebreke wat plaasgevind het tydens my verblyf was dadelik aangespreek nadat dit gerapporteer is. Glenda was uiters behulpsaam om ons kuier so gemaklik en gasvry moontlik te maak. Baie dankie Glenda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek gerieflik maar nie op standaard nie.

Die vloere en handdoeke en badmatte kort 'n deeglike was. Verder is daar alles wat nodig is. Beddegoed skoon maar ruik nie vars nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosalia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, awesome views, accommodating and super hostsuper host.

Wow, what an awesome stay, loved the unit and the host was amazing, she kept in touch to make sure we were happy and if we maybe needed anything during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Rosalia, we're glad you enjoyed your stay and for being such lovely guests. Hope to see you again sometime.

Brookes Hill Suites 250
Delmanutha D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delmanutha D
Gesin met tieners

Gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly. Ligging is baie goed. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Geniet. En tevrede met woonstel.

Die verblyf by Brookes Hill Suites 250 was baie lekker. Het die view uitstekend geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you Felicity for your review. It was a pleasure to have you and your husband.
Hope to see you again sometime.

Brookes Hill Suites 250
Janine V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

Nice neat, comfortable-sized room. Bit noisy from all the Happy Valley weekend traffic. Weekday getaway rather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks for your review. Unfortunately, the Happy Valley issue is not controlled as it should be.
Regards, Glenda

Brookes Hill Suites 250
Adele K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K
Enkelreisiger

Very suitable.

Glenda ensured there was tea, other warm beverages, and milk available. On a cold, windy weekend, my stay at Brookes Hill Suites 250 was memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicity H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspannende naweek in 'n veilige omgewing.

Ek het net 'n lekker wegbreek naweek nodig gehad en was vriendelik ontvang en alles is deur die gasvrou verduidelik. Ek kon alles sommer binne loopafstand geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lynette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie lekker.

Daar is nie 'n koningsgroot bed soos in die advertensie genoem nie. Die strykplankval is van swak gehalte en staan heeltemal skeef. Glad nie werd vir R400 per persoon per aand nie. Daar is nie aangewese parkering nie en ons moes elke dag soek vir parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Sorry, you feel that way about the accommodation. The bed is a queen-size. The parking is secure and yes in the busy season a bit full especially if guests have 2 cars.

Brookes Hill Suites 250
Louise B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en het baie tuis gevoel. Woonstel baie gerieflik en netjies.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Die woonstel is baie goed ingerig en eienaar het regtig baie moeite gedoen om dit so gerieflik as moontlik te maak. Ligging ook baie goed. Sal definitief weer daar bly as ons weer in daardie rigting gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Louise for your nice review, defiantly hope to see you again
Again thanks for your stay.
Glenda

Brookes Hill Suites 250
Anita W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is uiters netjies en skoon. Baie bekostigbaar. Sekuriteit is uitstekend. So lekker gebly.

Sal definitief weer hulle gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Anita for your lovely review. Hope to see you again sometime.

Brookes Hill Suites 250
Greg N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg N
Besigheidsreis

Apartment was clean and well positioned to restaurants and the beach.

I was in Port Elizabeth for business. Wi-Fi would have been a welcome addition, but I did know upfront that there was no Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Greg for your review, appreciate it, also that you mentioned knowing upfront about the Wi-Fi, many guests don't read all when booking. To include Wi-Fi I would have to increase my rates, which I really don't want to do.
See you again sometime.

Brookes Hill Suites 250
Brandon C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon C
Besigheidsreis

Most amzing stay I have had in a while.

What a lovely host and amazing little touches like the chocolate on the bed and so accommodating and warm home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Brandon for your lovely review. Glad you had a good stay and hope to see you again.

Brookes Hill Suites 250
Rolf B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Proximity perfect.

The unit we stayed in had a sea view which was a bonus. Really close (walking distance) to the beach, great restaurants, pubs, and shops. Great overnight/weekend unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Rolf, for your lovely review. Loved meeting you. Hope to see you again sometime.
Glenda

Brookes Hill Suites 250
Neziswa D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neziswa D
Enkelreisiger

Good.

They should have more blankets in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Sorry if you missed the extra blanket that was in the cupboard.

Brookes Hill Suites 250
Jo-dee P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-dee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were on a sports tour.

The accommodation was lovely and clean and suited our needs perfectly. The owner was very attentive and helpful. Will definitely be back to use more of the facilities such as the pool and braai area as we were not able to do so this time round. Loved the fact that it was near to restaurants, the beach front and the casino.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks. Glad you enjoyed. Hope to see you again soon.
Glenda

Brookes Hill Suites 250
Magdalena M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie baie netjies, sentraal geleë en beslis waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik otvang! Voertuig wat baie veilig is met hekwagte. Sal definitief weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike bed en netjiese woonstel.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons kry die plek. Stapafstand na uitstekende restaurante. Bietjie lawaaierig a.g.v. ligging teen die trappe waar ander gaste beweeg. Steeds 'n aangename plekkie om in te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks for your review Appreciate the feedback. Glenda

Brookes Hill Suites 250
Ruby B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging. Naby die strand en al die eetplekke in Brooke's Pavillion.

Die onderhoud van die geboue se buitekant word duidelik nie meer gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek hou van die koffie, suiker, tee en melk wat beskikbaar was - met 'n pakkie breakfast biscuits. Dankie vir die chocolate. Ietsie soet. Ons het dit regtig geniet. Geen WiFi beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks for your positive feedback.
See you again sometime

Brookes Hill Suites 250
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable suite and we enjoyed the stay.

Very comfortable, clean and had everything we needed for our two night stay. Very friendly host (Glenda).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks for your lovely review, hope to see you again.

Brookes Hill Suites 250
Nosikhumbuzo B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosikhumbuzo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean with a sea view and a happy valley, value for money, friendly host.

Value for money. Beautiful sea views and swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Patricia. Hope to see you again this year.

Brookes Hill Suites 250
Alfred B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies, sal beslis weer daar bly!

Sal beslis weer daar bly gaan bespreek vir Junie, dis naby als en die uitsig is great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, Glenda is a great host.

We gladly recommend this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime.

Brookes Hill Suites 250
Megan M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you. We had a wonderful stay.

So close to the beach and the mall, so it was very convenient and a very relaxing vibe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you Megan for your visit, loved meeting you and hope to see you again. Maybe your next Anniversary.

Brookes Hill Suites 250
Leon N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal 250 aanbeveel. Benodig so bietjie aandag aan vensters en extractor fan in badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Besigheidsreis

Mooi, netjiese en veilige woonstel.

Glenda is 'n baie vriendelike gasvrou wat ons gul verwelkom het toe ons by Brooke's Hill Suites 250 aangekom het. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Gesin met klein kinders

Was 'n plesier om daar te bly.

Glenda, die eienaar is baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Enkelreisiger

Sal definitief weer gebruikmaak.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, veilig en baie sentraal.

Brookes Hill 250 is 'n baie lekker, sentrale akkommodasie wat voldoen aan ons behoeftes. Die see-uitsig is baie mooi van die balkon af en die verkeer raak stil hier na 19:00 in die aand (nie dat dit pla nie). Die eenheid het 'n ruim slaapkamer met 'n tafel en stoel waarby mens op jou rekenaar kan werk, alhoewel dit ook baie lekker was om met die rekenaar op die stoep te sit. Ons is nou nie groot TV-aanhangers nie, maar vir die wat daarvan hou, is daar 'n DStv-pakket. Nie seker of dit die vol bouquet is nie. Die vriendelike sekuriteitspersoneel by die toegangsbeheerde hek leer mens gou ken en hulle is goed ingelig. Met ons aankoms het hulle ons sommer gou gehelp. Die lugversorger het gesorg dat ons lekker koel bly gedurende die warm aande. Die kombuisie is effe knap, maar is goed toegerus. Daar is 'n braaipan, maar nie 'n stoof of 'n induksieplaat nie. 'n Induksieplaat is iets wat nogal waarde kon toevoeg as mens spasie sou kon kry daarvoor in die kombuisie. Die badkamer het 'n lekker groot stort in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you for your great review, hope to see you again sometime.
Glends

Brookes Hill Suites 250
Anja K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja K
Saam met eggenoot / lewensmaat

10/10.

Besonders oulik, baie netjies, skoon en veilig. Mooi see-uitsig. Was vriendelik deur Glenda ontvang. Ideaal vir twee. Het baie lekker gebly. Sal definitief weer boek vir volgende jaar se Ironman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you for your stay, and the lovely review. Also, the spotless condition that you left the suite. Again thank you, we really appreciate it.
Hope you did well in the Ironman. Hope to see you again.

Brookes Hill Suites 250
Motshedusi E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshedusi E
Enkelreisiger

Fabulous time in Brookes.

Nice and clean. I don't regret anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek met 'n mooi uitsig.

Glenda was baie hulpvaardig en vriendelik. Het lekker gebly en die uitsig was mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very relaxing.

I will definitely be going there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient, compact apartment.

Suited me fine, close to the harbour and closer to the beach front.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Alan for your stay and the nice review, hope to see you again.
All the best Glenda

Brookes Hill Suites 250
Yusuf J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yusuf J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome getaway for a couple.

Love that it's nice and quiet and close to everything that you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks for your lovely review, look forward to seeing you again.

Brookes Hill Suites 250
Jessica L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the accommodation and excellent service from Glenda. We will return for sure.

Place was neat and tidy. Loved that we had everything we needed. Good value for money and with the beach on your doorstep it was awesome. Thank you Glenda for your excellent service, much appreciated. Stay blessed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld in goed geleë woonstel.

Baie vriendelike ontvangs deur Glenda en haar man. Woonstel is gerieflik geleë in veilige omgewing en het aan al ons vereistes voldoen. Baie dankie, was goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanda C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb stay

Glenda is amazing, very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you so much hope to see you again.
Glenda

Brookes Hill Suites 250
Mark W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W

It was awesome.

Very clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is goed as jy een of twee nagte moet oorslaap en in 'n restaurant wil gaan eet.

Die eenheid was goed, maar ek dink ons verwagtings was 'n bietjie anders. Dit is nie werklik op Somerstrand nie. Moet vér loop of ry om by Somerstrand te kom. Daar is nie plek in die kombuisie om etes te berei nie. Jy kan iets in die mikrogolf warm maak - soos in wegneem etes- en die ketel kook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Sorry Lukas, if it wasn't what you wanted, but it all shows in the pictures and description of the suite. There is also an electric frying pan and toaster. Most guests that stay over is having a break and don't really want to do large meals.
Regards Glenda.

Brookes Hill Suites 250
Neels B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou was behulpsaam en vriendelik, en akkommodasie voldoende.

Woonstel is oud en kan doen met opknapping binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre' P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre' P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really, really enjoyed it.

Nice views, central and close to most venues. Partner already said we're going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Andre, also Hope to see you again. And remember the photos

Brookes Hill Suites 250
Kenneth R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and convenient.

Well-equipped. Glenda has taken care to see that all the potential needs of her guests are taken care of and is responsive to any questions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you, Kenneth, for your lovely review. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again.
All the best, Glenda.

Brookes Hill Suites 250
Arlene B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B
Enkelreisiger

Baie lekker.

Goed toegeruste eenheid. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Good day Arlene,

Thanks, hope to see you again sometime.

Brookes Hill Suites 250
Anton E - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, sal beslis weer besoek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby S
Besigheidsreis

Netjies en veilig!

Die gasvrou was uitstekend! Klein dingetjies maak saak. Dankie, Glenda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Good day Ruby,

Thanks so much for your review, also as I previously mentioned how well my suite was cared for. Hope to see you again.

Brookes Hill Suites 250
Fanie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoë standaard bekostigbare verblyf met persoonlike aandag van Glenda die eienaar.

Puik, skoon, pragtige uitsig, luuks en hoe standaard. Baie veilig. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks Fanie for your lovely review, so for the excellent condition my suite was left in. Hope to see you and your family again.
All the best Glenda.

Brookes Hill Suites 250
Karen S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjiese woonstel.

Baie lekker woonstel om in te bly. Baie mooi, skoon en naby alles geleë. Mooi uitsig. Eienaars baie vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre N
Besigheidsreis

The stay at Brookes Hill was lovely - the room very well equipped.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernie K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

Baie netjiese eenheid. Goeie waarde vir geld. Naby aan goeie restaurante en baie sentraal geleë. Eienaar het ons persoonlik ontvang en is baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Dankie dat julle ons gekies het om te bly en baie dankie vir die aangename woorde.
Ek sê dankie ook, vir die skoon toestand van die perseel.
Ek hoop om julle weer by ons te sien.
Groete, Glenda.

Brookes Hill Suites 250
Lauren S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Dit was 'n baie lieflike plek, sal dit vir enige een aanraai en sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefano S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefano S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike netjiese verblyf en 'n plesier.

Ons verblyf was heerlik met n pragtige see uitsig...sonsopkoms en ondergang was lieflik. Die kamer is netjies en baie goed uitgelê met 'n gemaklike bed, heerlike stort en ook vol DStv, en die uitspan op die stoepie met sy uitsig alleen was die moeite werd. Ons is vriendelik ontvang en met goeie sekuriteit in plek het ons nooit enige rede tot kommer gehad nie. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met vriende

Baie netjiese en rustige atmosfeer.

Was baie lekke, sal vir seker weer gaan, die diens was tops, het so welkom gevoel, baie dankie! En die view van balkon af is so mooi, definitief lekke plekkie om te gaan ontspan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isaac M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaac M
Besigheidsreis

Beautiful safe comfortable.

I did not realise it a was privately owned and separate from the hotel, also didn't realise I had to clean the apartment after I left. I did leave it a little untidy and most hotels have a cleaning in the morning, but the cleaning part, that sucks. The owner gave me her piece of her mind too. So that's how it played out.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met mooi uitsig oor Happy Valey en Hobie Beach.

Die eienaar, Glenda het ons per WhatsApp gekontak en ons persoonlik by die ingang na die kompleks ontmoet en na die meenthuis geneem. Die 24/7-sekuriteit by die kompleks is baie effektief. Die meenthuis is gerieflik en skoon met 'n mooi uitsig oor Happy Valey en Hobie Beach - dit het baie jeugherinneringe teruggebring! Daar is heelwat restaurante in die omgewing - voel selfs laataand veilig in die goed verligte strate. Glenda was baie behulpsaam en wou geensins van betaling weet toe ek die meenthuis se sleutels verlê het nie. Dankie, Glenda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thank you So much Ernst Always a pleasure to host Couples like you. That is what I enjoy most, meeting lovely people.
Love to welcome you again.
All the best Glenda

Brookes Hill Suites 250
Lina J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Aan Trevor en Glenda van 250 Brookhills, jul uit jul pad gegaan pm ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Was an absolute pleasure.
Thanks for visiting Brookeshill.
Hope to see you again.
Glenda and Trevor.

Brookes Hill Suites 250
Eddie N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great apartment and great host.

Very comfortable and clean. Full DStv is a definite plus. Will recommend to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Brookes Hill Suites 250 se terugvoer

Thanks for your lovely comments. Have met such lovely people And new friends.
Actually didnt know about being able to do reviews on this sight.
Hope to see you again.
Glenda

Brookes Hill Suites 250
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill-rylaan 1, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8rp8IqkEBvWpaG8LSyfDvQEPn2pwaEWj5FDhM30Dngg0njlaaS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 1 Brookes Hill Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -33.978522661798 25.65097846039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem