LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+76
Gastehuis in Brooklyn

Brooklyn Guesthouses

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Louis Marais F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Sal definitief weer daar oorbly. Baie spasie, geriewe en struktuur goed onderhou. Veilige parkering. Personeel vriendelik en professioneel. Baie lekker kos by restaurant op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker gebly. Rustige omgewing en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanila L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

A lovely spot - perfect for a short stay. Lovely - perfect for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Brooklyn Guesthouses
Thank you for your kind words.

Victor V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Aug 2026

Great and will use again. Clean, safe and enjoyable with all required amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yolande
Brooklyn Guesthouses
Thank you Victor. We look forward to hosting you again!

Marco R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2026

Nodig aandag en beter beskrywing. Ons waardeer dat daar 'n addisionele bed geplaas was sodat ons 5-jarige in sy eie bed kon slaap, dankie. Foto's op bespreking dui nie daarop dat badkamer buite deur 'n klein gang is nie en maak dit onprivaat en meer 'vulnerable' vir ons en veral kinders deur die aand om badkamer toe te gaan. Dit was baie sleg. Die ceilings in badkamer en kamer het swart mif wat gevaarlik is vir mense en dit is ook onaanvaarbaar as betaalde gas. Laaste negatiewe kommentaar is die bed is deurgeslaap, ek het basies op springs geslaap. As bogenoemde reggemaak en hersien word, sal die eenheid maklik 4 en 5 sterre kon kry.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philna V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2026

Gemaklik, rustig en goed geleë. Vriendelike ontvangs, kamer voldoen aan al die vereistes en meer. Badkamer lieflik. Al wat pla, is die handstort. Veilige parkering. Heerlike verhitte kamer teen winterkoue. Warm beddegoed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Yolande
Brooklyn Guesthouses
Hi Philna, Dankie vir jou mooi woorde oor ons Gastehuis. Kan ek jou miskien net gou vra wat die probleem met die stort was? Wil graag die probleem regmaak. Dankie, Carol

Hugo W
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2026

Nooit weer nie, plek kort baie onderhoud en skoonmaak. Swak bestuur. Ons het dit glad nie geniet nie. Die gordyne is deurskynend en jy kan van buite in die kamer inkyk in die aand. Die TV se klank kon nie gestel word nie. Die kaste binne is besig om op te vrot. Daar is een handdoek, maar ek het vir twee mense geboek. Die spieël is klein en so hoog opgesit dat dit doelloos is. Daar is nie vars water in die yskas nie. Dit het gevoel of daar goed oor mense loop op daai bed.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Supafricasafaris M
Kort verblyf
1.8
Aug 2026

Aaklig. Baie swak bed is gedoen, geen yskas in die kamer. Ek moes vra vir 'n ander kamer, want die vorige een was vuil en kon nie van binne af sluit nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Janomi V
1 nag
5.0
Nov 2025

Baie gasvry. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Die verblyf hier het my stoutste verwagting oortref! Ons het ons verblyf verleng omdat ons dit so geniet het. Daar was 'n kafee/restaurant op die gastehuis se perseel. Hier kan 'n mens bekostigbare etes geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

132 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 49 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZTQxMTE2LTEzMTctNDJlMC1hNWFjLWQ4YjBiOWUzNWVjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 101 5 1 4 132 Murray Street Brooklyn 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762339221789 28.236408233643

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang