Brooklyn Akkommodasie by Brooklyn Guesthouses | LekkeSlaap
+34

Brooklyn Guesthouses

32 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 128, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie gastehuis is in die rustige voorstad Brooklyn geleë, een van Pretoria se oudste en mees gesogte woonbuurte.

Die gastehuis bied verblyf en spyseniering vir vakansiegangers en sakereisigers. Die landgoed spog met 'n hele aantal huise, elkeen met sy eie kombuis, sitkamer en swembad.

Die gastehuis het verskeie slaapkamers, van luuks tot eksklusiewe opsies. Al die kamers het en suite-badkamers en is stylvol gemeubileer. Die meeste van die kamers het privaat ingange en sitkamers of verandas waar gaste kan ontspan, werk of studeer. Elkeen van die kamers het 'n telefoon en 'n DStv-pakket met 10 kanale. Internet is beskikbaar in die WiFi-kuberkolle.

Van konferensiegeriewe tot professionele spyseniering ? die gastehuis het iets vir almal!

Brooklyn Guesthouses is sentraal geleë naby al die hoofweë en is stapafstand vanaf die Universiteit Pretoria en die Brooklyn Mall. Dit is ook naby alle hoofmediese-geriewe. Met dié dat die landgoed 'n oase van rus en stilte is, is dit die ideale wegbreekplek vir pasiënte.

Brooklyn Guesthouses is trots op die diens wat hulle lewer. Die vriendelike personeel sal seker maak dat daar in al die behoeftes van gaste voldoen word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 32 resensies vir Brooklyn Guesthouses
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ligging

  • Murraystraat 128, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Guesthouses het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraystraat 128, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ZTQxMTE2LTEzMTctNDJlMC1hNWFjLWQ4YjBiOWUzNWVjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 4 132 Murray Street Brooklyn 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.762339221789 28.236408233643
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za