Brooklyn Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Brooklyn Manor, gebou in 1927, is 'n pragtige opgeknapte huis in die hartjie van Brooklyn, Pretoria. Die buurt is bekend vir sy boomryke lane.

Die elegante gastehuis het stylvolle ruim slaapkamers, almal met en suite-badkamers en meeste maak op die uitmuntende binnehof met sy groot swembad oop.

Die atmosfeer by Brooklyn Manor is een van rustige sofistikasie en tydlose bekoring. Wonderlike diens met aandag aan detail beloof dat jy ontspan en gepamperlang voel. Geriewe sluit in WiFi, DStv, yskassie, gastesitkamer en eetkamer. Ontbyt word soms by die swembad op die stoep bedien, met middag- en aandetes op versoek.

Brooklyn Manor is geleë naby aan Brooklyn Mall, filmteaters, restaurante en Hatfield met sy bedrywige naglewe, Universiteit van Pretoria en die Loftus sportstadion.

Genoeg en veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Brooklyn Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false