LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Gastehuis in Brooklyn

Brooklyn Manor   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Samantha C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Pleasant stay, friendly staff. We enjoyed our stay at Brooklyn Manor. Memory was very friendly and helpful and always available. Remember to pre-order your breakfast as it is not included. It would have been nice to have DStv available in the bedroom so that we could have watched the sport; otherwise, everything was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicha B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Amazing. It's such a beautiful place, I highly recommend this guest house to anyone who's looking for an affordable but great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred Watermeyer W
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik. Die akkommodasie was heerlik en die ligging fantasties. Die dames wat die plek bestuur en na ons omgesien het, was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag
5.0
Jul 2026

Altyd lekker om hier te bly. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Ons kamer is goed ingerig, netjies en skoon. Ons geniet dit om hier oor te bly, want dit is baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Definitief op ons terugkom lysie! Ons het heerlik gebly en die personeel was vriendelik en uiters behulpsaam toe die stort laat Saterdagaand 'n probleem gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Beautiful, clean and peaceful. Stunning building and finishes, love the access to the full kitchen. Friendly staff are always helpful and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loureeze O
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

We had a lovely time. We had a lovely time. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Brooklyn Manor
Good day, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon!

Monica J
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Uitstaande verblyf! Die verblyf was uitstekende waarde vir geld en ons is so vriendelik ontvang deur Memory! Haar vriendelike diens en gasvryheid sal ons beslis laat terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Brooklyn Manor
Good day, Monica, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon!

Marlene M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Kamers baie netjies. Baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Brooklyn Manor
Good day, Marlene, thank you so much for this amazing feedback, we really appreciate it! Hope to see you back soon!

Cindy H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Uitstekend. . Baie dankie aan Brooklyn Manor vir uitstekende gasvryheid en diens. Die kamers was skoon, netjies en baie gemaklik, met 'n rustige en veilige atmosfeer. Die ligging is ideaal, veral omdat dit so naby aan Life Brooklyn Day Hospital is. Ons kan Brooklyn Manor beslis aanbeveel en sal graag weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Calvin
Brooklyn Manor
Thank you so much for this incredible feedback, we are so grateful! You are always welcome back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Calvin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 105
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 105
per nag (plek vir 2)
Bespreek

323 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5c4c8ac779009ab5cef94a9431fcb3382a3b7891b4a28625e2724c69df0075f6c37f49cd7b6362241957c5c768cdd53f05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 323 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.763659 28.245769

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang