Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brooklyn Self Catering

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cameronstraat 441, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R2 625 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Brooklyn Self Catering is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Pretoria se ou-ooste en spog met 'n lowerryke tuin. Dit is die ideale opsie vir 'n vinnige wegbreek saam met geliefdes.

Daar is slaapplek vir 6 gaste en die huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is in die solderarea en het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is in 'n buitegebou en het 'n stapelbed en 'n suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n hoë plafon met 'n kombuis wat 'n tweeplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware het. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Tee, koffie, suiker en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien.

Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die slaapkamers het batteryligte en die WiFi bly met 'n rugsteunkragstelsel aan gedurende kragonderbrekings. Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitebraaigeriewe en 'n Weber-braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Brooklyn Self Catering sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Brooklyn Self Catering
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cameronstraat 441, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0190, Gauteng
  • Gaste dink Brooklyn Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 625
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 625
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cameronstraat 441, Bailey's Muckleneuk, Pretoria, 0190, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeb75710883012da714be126755e73cda02cbbf0c2623c876431ef002b7d53311ea0bda182d6d63ba70e181c37045d53eca0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 625 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 441 Cameron Street Bailey's Muckleneuk 0190 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.764674581775 28.229573598742
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem