Brooks B&B
B&B
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooks-straat 78, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brooks B&B is in Brooklyn in Pretoria geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne.
Die verblyf bestaan uit 3 stylvolle slaapkamers met hoë plafonne en antieke houtvloere. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, koffie- en teemaakgeriewe en 'n waaier. Die slaapkamers deel die 2 badkamers in die huis wat elk 'n bad, toilet en wasbak het. Die 1 badkamer het 'n handstort ook.
Die huis het braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en outomatiese hek.
Ontbyt is ingesluit by die tarief en 'n daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek gereël word.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Brooks-straat 78, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria SSB Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooks-straat 78, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom