LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Brown Jug Guest House | LekkeSlaap
+72

Brown Jug Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Brown Jug Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sonja M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Gesin met tieners

Rustigheid by die see.

Ons het baie lekker gekuier. Die eienares het ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel. Die eenheid was mooi skoon en gerieflik en het aan al ons behoeftes voldoen. Sal vir seker weer van Brown Jug se akkommodasie gebruik maak en sal hulle definitief aanbeveel vir verblyf in Hermanus.

Jean V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

Lekker gerus in 'n stunning plek. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Gerard S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige locatie.

Veel ruimte in appartement maar het staat erg vol met spullen die slecht zitten.

Lourens V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek.

Ek sal weer daar gaan bly. Dis lekker naby die dorp. Jy kan sommer stap.

Linda M - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

5-ster akkommodasie!

Baie netjies, 5-ster akkommodasie, vriendelike gasheer en gasvrou, baie goeie ligging en stapafstand van dorp en seefront.

Francois T - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nommerpas!

Lieflik en sentraal geleë. Ruim met private patio en braai. Perfekte selfsorgverblyf.

Danie D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Die ligging is tops!

Sien die sterre hieronder.

Cheryl K - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Friendly staff, superb cleanliness, ideal getaway from the hustle & bustle.

Iveina S - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iveina S

Good

A great stay.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt64KHWFvtCVG2LIHx7XWHCwjH5ntqcKhFeMDaMmgJZvh4ZunXE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 18 Musson Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.413576991377 19.24358099699
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!