Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bruintoon Vakansiehuis

Selfsorg
Seeperdjie Kamer
Vanaf
Vanaf R399
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n aparte en suite-slaapkamer wat na die binnehof lei aan die agterkant van die tuin. Daar is slaapplek vir 1 gas op 'n luukse enkelbed. Die eenheid het ook sy eie en suite-badkamertjie met 'n stort, wasbak en toilet. Dit is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en ingeboude kaste, maar daar is geen TV en geen kombuisie of opwasgeriewe nie, daarom verkies ons dit om die aparte en suite-slaapkamer saam met die huis en/of woonstel te verhuur, veral vir gaste wat langer bly. Dit kan egter ook op sy eie bespreek word as gaste dit so verkies. WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Huisreëls/Huurooreenkoms

1. 'n Deposito van 50% bevestig die bespreking. Die balans is 30 dae voor die inboekdatum betaalbaar.

1.1. 'n Sleuteldeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R8000 word gehef vir die hoofhuis, R4000 vir die C-Flat en R1 000 vir die aparte en suite-Seeperd Kamer. Dit is op die laatste 1 week voor die inklokdatum betaalbaar en sal terugbetaal word, minus enige aftrekkings waar van toepassing, binne 7 werksdae ná vertrek.

2. Skoonmaakdienste:
Die eenhede word nie skoongemaak tydens jou verblyf nie, maar sal voor en na jou vertrek skoongemaak word. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Die huis het nie wasgoedgeriewe nie, maar wasserye is volop in Knysna. Dit neem gedurende besige tye gewoonlik 24 uur vandat gaste wasgoed in handig totdat hulle dit kan optel. Die vertrekskoonmaakdiens sluit nie die was van skottelgoed of potte en panne in nie.
'n Bybetaling van R450 sal van jou terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito afgetrek word sou die huurders nie die perseel in 'n redelike toestand laat nie of nie indien gaste later as 10:00. uitklok.

3. Behoorlike sorg:
Huurders neem volle verantwoordelikheid vir die sorg van die eiendom, die meubels, prente, toebehore en ander geriewe op die perseel en onderneem om dit in dieselfde toestand van gebruik te laat aan die einde van die huurtydperk. Rook is streng verbode in die Huis, C-Flat sowel as die aparte Seeperd-eenheid.

4. Kwytskelding:
257 Roman Street (die eienaar, personeel en agente) sal nie aanspreeklik gehou word vir die huurder of enige derde partye vir enige ongeluk, verlies, beserings of ongerief wat aangegaan mag word, wat enigsins ontstaan in verband met die huur van die eiendom nie.

5. Onbeskikbaarheid/ongeskiktheid:
Indien die eenheid wat die huurder bespreek het, onbeskikbaar of onbruikbaar word, vir enige rede buite die eienaar of agent se beheer, vóór die inboekdatum, sal dit die eienaar of agent se plig wees om:
5. a) hul bes te doen om geskikte verblyf op 'n alternatiewe eiendom te vind, by gebreke waarvan
5. b) die huurder 'n volledige terugbetaling van al die gelde wat reeds betaal is kry.

6. Toegang tot die perseel vir inspeksie:
Die eienaar of agent sal reg van toegang gegun word ter enige redelike tye vir die doel om van inspeksie te doen of om enige herstelwerk of instandhouding te doen.

7. Inklok en vertrek:
Die huurtydperk is van 14:00 op die inklokdatum en verval om 10:00 op die uitklokdatum.

8. Troeteldiere:
Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

9. Hoeveelheid gaste:
Die hoeveelheid mense in die eenheid mag nie die maksimum wat in die bevestiging aangedui is oorskry nie. Die eienaar of agent behou die reg voor om die hele groep wat nie aan die bogenoemde voorwaardes voldoen nie, weg te wys. Addisionele gaste sal R500 ekstra per persoon moet betaal.

10. Houtvloer: Let asb. op dat die huis houtvloere het. Mense wat hier wil bespreek moet gemaklik wees met hierdie feit en dit in ag neem as die perseel met ander gaste gedeel word.

11. Onvanpaste gedrag:
Enige onsedelike, oneerbiedige gedrag wat ongerief of verleentheid aan die bure verleen, sal nie geduld word nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Die eienaar of agent behou die reg voor om die huurder en/of besoekers wat sulke gedrag toon aan te spreek en mag vra dat die huurder onmiddellik die eiendom ontruim en verlaat, sonder enige terugbetalings.

12. Nie heeltemal tevrede nie?
Indien daar enige rede vir ontevredenheid is, kontak asb. dadelik die agent of eienaar. Dit is noodsaaklik dat die eienaar of agent die rede vir misnoeë sien en dus die fout kan herstel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
C-Flat
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Die bekoorlike C-woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 4 gaste. Dit kan saam met die hoofhuis of apart verhuur word. Die woonstel het 2 slaapkamers, die 1 het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n bad en stort en die oopplan-leefarea met 'n TV met DStv lei na 'n volledig toegeruste kombuis. Die agterdeur lei na 'n binnehof met braaigeriewe. Daar is WiFi. Die huis het ’n houtvloer en gaste moet dus bedagsaam wees wanneer hulle die perseel met ander gaste deel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Huisreëls/Huurooreenkoms

1. 'n Deposito van 50% bevestig die bespreking. Die balans is 30 dae voor die inboekdatum betaalbaar.

1.1. 'n Sleuteldeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R8000 word gehef vir die hoofhuis, R4000 vir die C-Flat en R1 000 vir die aparte en suite-Seeperd Kamer. Dit is op die laatste 1 week voor die inklokdatum betaalbaar en sal terugbetaal word, minus enige aftrekkings waar van toepassing, binne 7 werksdae ná vertrek.

2. Skoonmaakdienste:
Die eenhede word nie skoongemaak tydens jou verblyf nie, maar sal voor en na jou vertrek skoongemaak word. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Die huis het nie wasgoedgeriewe nie, maar wasserye is volop in Knysna. Dit neem gedurende besige tye gewoonlik 24 uur vandat gaste wasgoed in handig totdat hulle dit kan optel. Die vertrekskoonmaakdiens sluit nie die was van skottelgoed of potte en panne in nie.
'n Bybetaling van R450 sal van jou terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito afgetrek word sou die huurders nie die perseel in 'n redelike toestand laat nie of nie indien gaste later as 10:00. uitklok.

3. Behoorlike sorg:
Huurders neem volle verantwoordelikheid vir die sorg van die eiendom, die meubels, prente, toebehore en ander geriewe op die perseel en onderneem om dit in dieselfde toestand van gebruik te laat aan die einde van die huurtydperk. Rook is streng verbode in die Huis, C-Flat sowel as die aparte Seeperd-eenheid.

4. Kwytskelding:
257 Roman Street (die eienaar, personeel en agente) sal nie aanspreeklik gehou word vir die huurder of enige derde partye vir enige ongeluk, verlies, beserings of ongerief wat aangegaan mag word, wat enigsins ontstaan in verband met die huur van die eiendom nie.

5. Onbeskikbaarheid/ongeskiktheid:
Indien die eenheid wat die huurder bespreek het, onbeskikbaar of onbruikbaar word, vir enige rede buite die eienaar of agent se beheer, vóór die inboekdatum, sal dit die eienaar of agent se plig wees om:
5. a) hul bes te doen om geskikte verblyf op 'n alternatiewe eiendom te vind, by gebreke waarvan
5. b) die huurder 'n volledige terugbetaling van al die gelde wat reeds betaal is kry.

6. Toegang tot die perseel vir inspeksie:
Die eienaar of agent sal reg van toegang gegun word ter enige redelike tye vir die doel om van inspeksie te doen of om enige herstelwerk of instandhouding te doen.

7. Inklok en vertrek:
Die huurtydperk is van 14:00 op die inklokdatum en verval om 10:00 op die uitklokdatum.

8. Troeteldiere:
Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

9. Hoeveelheid gaste:
Die hoeveelheid mense in die eenheid mag nie die maksimum wat in die bevestiging aangedui is oorskry nie. Die eienaar of agent behou die reg voor om die hele groep wat nie aan die bogenoemde voorwaardes voldoen nie, weg te wys. Addisionele gaste sal R500 ekstra per persoon moet betaal.

10. Houtvloer: Let asb. op dat die huis houtvloere het. Mense wat hier wil bespreek moet gemaklik wees met hierdie feit en dit in ag neem as die perseel met ander gaste gedeel word.

11. Onvanpaste gedrag:
Enige onsedelike, oneerbiedige gedrag wat ongerief of verleentheid aan die bure verleen, sal nie geduld word nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Die eienaar of agent behou die reg voor om die huurder en/of besoekers wat sulke gedrag toon aan te spreek en mag vra dat die huurder onmiddellik die eiendom ontruim en verlaat, sonder enige terugbetalings.

12. Nie heeltemal tevrede nie?
Indien daar enige rede vir ontevredenheid is, kontak asb. dadelik die agent of eienaar. Dit is noodsaaklik dat die eienaar of agent die rede vir misnoeë sien en dus die fout kan herstel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
BrownToes Vacation Home
Vanaf
Vanaf R2 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Jy kan die see sien van 3 kante van die perseel af. Daar is gerieflike slaapplek vir 6 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en 1 slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer is en suite en het 'n bad en 'n stort. Die ander badkamer het net 'n bad. Let asb. op dat die huis 'n houtvloer het. Bespreek asb. net die huis as jy gemaklik is met die houtvloer en ander mense in ag sal neem wat die perseel met jou deel. Die oopplan-leefarea lei na 'n dek. Die huis het WiFi en 'n slim-TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Huisreëls/Huurooreenkoms

1. 'n Deposito van 50% bevestig die bespreking. Die balans is 30 dae voor die inboekdatum betaalbaar.

1.1. 'n Sleuteldeposito:
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R8000 word gehef vir die hoofhuis, R4000 vir die C-Flat en R1 000 vir die aparte en suite-Seeperd Kamer. Dit is op die laatste 1 week voor die inklokdatum betaalbaar en sal terugbetaal word, minus enige aftrekkings waar van toepassing, binne 7 werksdae ná vertrek.

2. Skoonmaakdienste:
Die eenhede word nie skoongemaak tydens jou verblyf nie, maar sal voor en na jou vertrek skoongemaak word. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek gereël word. Die huis het nie wasgoedgeriewe nie, maar wasserye is volop in Knysna. Dit neem gedurende besige tye gewoonlik 24 uur vandat gaste wasgoed in handig totdat hulle dit kan optel. Die vertrekskoonmaakdiens sluit nie die was van skottelgoed of potte en panne in nie.
'n Bybetaling van R450 sal van jou terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito afgetrek word sou die huurders nie die perseel in 'n redelike toestand laat nie of nie indien gaste later as 10:00. uitklok.

3. Behoorlike sorg:
Huurders neem volle verantwoordelikheid vir die sorg van die eiendom, die meubels, prente, toebehore en ander geriewe op die perseel en onderneem om dit in dieselfde toestand van gebruik te laat aan die einde van die huurtydperk. Rook is streng verbode in die Huis, C-Flat sowel as die aparte Seeperd-eenheid.

4. Kwytskelding:
257 Roman Street (die eienaar, personeel en agente) sal nie aanspreeklik gehou word vir die huurder of enige derde partye vir enige ongeluk, verlies, beserings of ongerief wat aangegaan mag word, wat enigsins ontstaan in verband met die huur van die eiendom nie.

5. Onbeskikbaarheid/ongeskiktheid:
Indien die eenheid wat die huurder bespreek het, onbeskikbaar of onbruikbaar word, vir enige rede buite die eienaar of agent se beheer, vóór die inboekdatum, sal dit die eienaar of agent se plig wees om:
5. a) hul bes te doen om geskikte verblyf op 'n alternatiewe eiendom te vind, by gebreke waarvan
5. b) die huurder 'n volledige terugbetaling van al die gelde wat reeds betaal is kry.

6. Toegang tot die perseel vir inspeksie:
Die eienaar of agent sal reg van toegang gegun word ter enige redelike tye vir die doel om van inspeksie te doen of om enige herstelwerk of instandhouding te doen.

7. Inklok en vertrek:
Die huurtydperk is van 14:00 op die inklokdatum en verval om 10:00 op die uitklokdatum.

8. Troeteldiere:
Ongelukkig word geen troeteldiere op die perseel toegelaat nie.

9. Hoeveelheid gaste:
Die hoeveelheid mense in die eenheid mag nie die maksimum wat in die bevestiging aangedui is oorskry nie. Die eienaar of agent behou die reg voor om die hele groep wat nie aan die bogenoemde voorwaardes voldoen nie, weg te wys. Addisionele gaste sal R500 ekstra per persoon moet betaal.

10. Houtvloer: Let asb. op dat die huis houtvloere het. Mense wat hier wil bespreek moet gemaklik wees met hierdie feit en dit in ag neem as die perseel met ander gaste gedeel word.

11. Onvanpaste gedrag:
Enige onsedelike, oneerbiedige gedrag wat ongerief of verleentheid aan die bure verleen, sal nie geduld word nie. Geen partytjies word toegelaat nie. Die eienaar of agent behou die reg voor om die huurder en/of besoekers wat sulke gedrag toon aan te spreek en mag vra dat die huurder onmiddellik die eiendom ontruim en verlaat, sonder enige terugbetalings.

12. Nie heeltemal tevrede nie?
Indien daar enige rede vir ontevredenheid is, kontak asb. dadelik die agent of eienaar. Dit is noodsaaklik dat die eienaar of agent die rede vir misnoeë sien en dus die fout kan herstel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romanstraat 257, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmZGJhN2UzLTRlY2QtNDRiNy05ZGVhLWQxYTBlMGRjMjEyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 257 Roman Street Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.073515105864 23.027468472719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem