LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bruma Holiday Home | LekkeSlaap
+61

Bruma Holiday Home

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 16 Mrt 2020 tot 30 Sep 2021.

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Draper-weg 27, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 25)

Beskrywing

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern.

Die huis is ten volle gemeubileer en het 8 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het koningingrootte-, dubbel-, enkelbeddens en dubbelslaapbanke. Elke badkamer het 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en ingeboude kaste met breekware en eetgerei.

Die sitkamer is langs die eetarea en bied toegang tot 'n onderdak-patio en 'n tuin langs die swembad. Klein, goedgemanierde troeteldiere is welkom indien gaste dit vooraf reël, en daar is veilige parkeerplek.

Bruma Holiday Home is 15 minute se ry vanaf inkopiesentrums en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Bruma Holiday Home sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 6 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xDubbelslaapbank
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir Bruma Holiday Home
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • David Draper-weg 27, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Gaste dink Bruma Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 25)
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 25)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Draper-weg 27, Bruma, Johannesburg, 2198, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4N2RjN2FiLTdmYjctNDk4OS1iMWJhLTkwOGQ0MTBiYzk3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 500, nou Vanaf R4 050  per nag (plek vir 25) 2 5 1 5 27 David Draper Road Bruma 2198 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.1732799 28.11016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!