Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buchan's Corner Unit 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Buchan's Corner Unit 2 is in Melodie in Hartbeespoort geleë en spog met 'n pragtige natuuruitsig. Die eenheid is ideaal vir paartjies en enkelreisigers wat op soek is na 'n wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra kamer met 'n enkelbed vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n broodrooster, elektriese braaipan, yskas en 'n mikrogolf toegerus.

Gaste het toegang tot WiFi en 'n boma of vuurput op die perseel. Veilige parkeerplek is agter 'n toe hek beskikbaar.

Aktiwiteite in die area sluit die Arial-kabelbaan, Hartbeespoort Snake Park, voëlkyk, bergfietsry, fietsry en visvang in, of gaste kan die nabygeleë restaurante, soos Vovo Telo, besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Buchan's Corner Unit 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Buchan's Corner Unit 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Vivien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Buchan's Corner Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 12, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62db29ee1d3da7b9107e72d2620d98bd0c72d4ffe6b2e32c5232d50031495222c3bbaf95a24d6735180ef905542287d37ebc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Plot 12 Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.715290281742 27.895308505118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem