Buffalo Drift

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 30 % af

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 7 Jul 2019 tot 22 Jul 2019.

Beskrywing

Buffalo Drift is op die Ruigtevlei Plaas 10 km buite Gouda geleë. Dit is 'n prentjiemooi, werkende plaas aan die oewer van die Bergrivier. Die plaas bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of vriendegroepe.

Gaste het 'n keuse tussen 'n kampeerterrein of 2 losstaande eenhede wat verblyf in 'n slaapsaalstyl bied. Die Plaas-eenheid is op die plaas oorkant die Ruigtevlei-plaas, aan die oewer van 'n lieflike dam. Elke eenheid het hul eie kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg.

Elke eenheid het hul eie braai-area en slegs die tentekamp het toegang tot 'n privaat deel van die rivier.

Die Bergrivier kronkel deur die plaas en is ideaal vir watersportaktiwiteite, soos swem, kanovaarte en visvang. Die plaas bied ook voetslaan- en bergfietsroetes, kleiduifskiet, boogskiet en verfbal.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffalo Drift gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R560 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 7 Jul 2019 tot 22 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]