Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Buffalo Drift

Tentekamp

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 42 resensies vir Buffalo Drift
Netheid
3.8/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Tanja S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Buffalo Drift is a great stay for couples, families or groups of friends.

Was great, staff were superb, really impressed that whether 31 Dec or 1 Jan, any issues we had they came straight away and attended to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynda V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynda V
Saam met vriende

Good hot.

Good, some technical problems but sorted.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen M
Gesin met klein kinders

Otspanning.

Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick G
Gesin met tieners

Was lekker en goeie ervaring.

Was 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S
Gesin met klein kinders

Rustige kuier, lekker tent.

Ek en my man en ons twee seuns (6 en 8 jaar) het vir 3 nagte in een van Buffalo Drift se luxury tents gebly. Dit is op 'n plaas geleë en in 'n baie rustige omgewing met swak selfoonsein (jy kan dus so te sê heeltemal unplug) en baie dorings (nie so lekker vir klein voetjies nie). Die tent kyk uit op 'n stilstaande stuk van die rivier, en 'n mens kan nie daar swem nie. Daar is wel 'n deel van die rivier wat swembaar is 'n paar meter op. Ons het nie geswem nie, die water het nie beweeg nie en ons was versigtig omdat mens nie deur dit kon sien nie. Die enigste ander afkoelplek is die 'damcuzzi' by die tent wat met rivierwater gevul is. Ons kon lekker afkoel, maar die seuns soek gewoonlik meer speelplek in die water. Die 'damcuzzi' kan ook warm gemaak word deur 'n vuurtjie en ons het dit ook gedoen, en geniet. Wees net bewus dat dit rivierwater is, en nie skoon, helder water nie. Die feit dat die tent regte beddens in het, was baie gemaklik (al is die bunk bed se matrassies maar dun) en ons het lekker geslaap. Die groot gerief was die badkamer wat vas aan die tent gebou is. Die water was lekker warm (al was dit nie baie sterk in die stort nie) en daar is 'n toilet wat aan 'n septiese tenk gekoppel is onder die tent. 'n Mens kan soms die tenk ruik en dit was nie altyd lekker nie, maar die feit dat jy jou eie badkamer het, het daarvoor opgemaak. Die uitsig uit die tent is oor die rivier en jy kyk in 'n paar bome vas, en al is dit in die natuur, kan 'n mens nie ver kyk of eintlik 'n sonsondergang of -opkoms sien nie. Die 'kombuisie' was ok ingerig, meeste van die messegoed en die pan en die tweeplaatstofie is baie oud. Toe ons 'n tweepunt-plug wou hê, het die personeel dit gou verskaf. Die water in die kraan is ondrinkbaar. Daar word drinkwater voorsien in 'n 5l kannetjie. Daar is baie insekte snags, so pak musiekgoed in. Ek het ook 'n muskietmasjientjie geneem en dit het goed gewerk. Ons het ons fietse geneem, en het 'n hele paar pap wiele gehad as gevolg van al die dorings op die plaas. Daar is 'n off-road bike track waarop die seuns en my man gery het, maar dit word nie baie goed instandgehou nie. Verder kan mens slegs op 'n paar grondpaaie ry. (Daar is nog 'n plaas, "The Farm" naby waar daar beter fietsryplek is, maar ons het dit nie self gesien nie.). Ongelukkig het ons motor se wiel 'n spyker in gekry, en moes ons dit omruil. As daar loadshedding is na sononder, werk die krane nie. Die sonpanele verskaf wel krag as die krag af is gedurende die dag. Daar is 4 tente in 'n ry langs die rivier. Daar is redelik privaatheid onder waar die braai is, maar mens kan mekaar sien as jy op die stoep (dek) van die tent staan. Ons kon die mense langs ons se baba snags hoor huil. Die braai/kuierplek onder was heel lekker, 'n mens braai in 'n ronde staalwiel (?) wat op die grond staan. Ek dink die braai kan opgegradeer word na iets hoër wat gemakliker is om op te braai. Die tent was regtig nice en al die zips het goed gewerk. 'n Mens voel veilig daarbinne. Dit het ook 'n bietjie gereën, en alles binne was droog. Oor die algemeen 'n aangename ondervinding. Die personeel op die plaas is baie vriendelik (spesifiek Lydia wat elke oggend ons skottelgoed kom was het!) en was behulpsaam. Daar is nie baie om te doen nie, so gaan soontoe om af te skakel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun stay close to Cape Town.

This is a bit like glamping. It's quite rustic but fun. The damcuzzi was delightful, especially with the heat of February.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margot A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Margot A
Gesin met klein kinders

A pleasant stay. The managers were very helpful and considerate.

We do realise that the venue is marketed as more of an adult getaway resort. For a family with children, we found the river unswimmable for children due to the river being merky and not knowing the depth of the river. We would suggest to the owners considering inserting a general "swemgat", i. e. a man made pool filled with the river water on the grounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekamp. Aircons het uitstekend gewerk vir die Bolandse hitte, maar dis baie jammer daar is nie ordentlike swemplek nie.

Die rivier is daar, maar nie baie aanloklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leendertz W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendertz W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beyond my expectations!

So I booked this place for my fiance and I just to get away from all the stress of planning a wedding all year. We're to be wed in 12 days and we needed to relax. Relax! This place is awesome. The location, the amenities, everything. Choosing this place as a stress reliever was a great decision. Zero cellphone reception was exactly what we needed. We time. Quality time. I recommend this place to one and all. Thank you, Esther and Martene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Dear Leendertz,

Thank you so much for the positive feedback! We are so glad you had a good and quality time with each other to unwind. This is exactly what we aim for!

Hope to see you again soon.

Regards,
Esther

Buffalo Drift
Schaendre L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schaendre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en verfrissend.

Die tent is goed ingerig en het alles gehad wat ons nodig sou kry. Die lugverkoeler was 'n bonus, het die tent heerlik koud gehou in die hitte van die son.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marica P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marica P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was teleurstellend.

Die plek kort bietjie aandag. Moet dekke verf en die veld na stilstaande rivier skoonmaak. Miskien braaibak voorsien. Verder was alles mooi skoon en netjies rakende beddegoed ens. Daar was bachelors verder af in kamp en was erge geraas tot baie vroeg volgende oggend. Erg steurend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Riekie V
Gesin met klein kinders

Baie teleurgesteld.

Dit was 'n baie teleurstellende ervaring. Daar was 'n bachelors op dieselfde perseel (ek voel Buffalo Drift moet gaste vooraf waarsku sodat jy datum kan skuif, of hul moes nee sê vir bachelors) - hulle het tot laat musiek gemaak. Die tente self was ook nie soos op die foto's nie (misleidend). Die handdoeke was oud en kliphard (soos skuurpapier) en paar rafel al uit. Tent 1 het soos muf & drein geruik. Die gras rondom tente (waar jy kuier om braai) is vol onkruid en lyk vreeslik sleg. Die reën het ongelukkig nie gehelp nie (twee tente se vloere was onder water toe ons daar aankom, kamers en badkamers was vol wurms - besef dit was a.g.v. van reën, maar steeds gross).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn B
Saam met vriende

Great plek!

Ons was daar vir 2 aande en het dit baie geniet! Dink dis die perfekte plek vir 'n naweek weg uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Lekker om uit die stad se besige geraas uit te kom en te gaan ontspan en rustig te raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy hoor die natuur!

Ons het heerlik gebly in die pragtige, rustige natuurskoon. Die tent is heerlik toegerus, sal dalk net voorstel vir 'n braaipan. Die personeel is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan. Als was netjies & skoon. Dit is ongelooflik mooi en ons sal enige tyd die plek aanbeveel. Hier kan jy lekker herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer! Ons is so bly as ons gaste die natuur en omgewing geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Buffalo Drift
Liezel J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful escape out of the city!

Absolutely wowed with the tented camps! It was so peaceful and everything was just perfect! Hannes was a great host and looked well after us! And we had a visitor Saturday night (the farm dog) we enjoyed her so much, almost took her home. Looking forward to a future booking!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Hi Liezel, so happy to hear you had an awesome time at Buffalo drift. Always nice to hear that our guests enjoyed themselves. I hope we see you again soon.
Thanks and have a great day!

Buffalo Drift
Bruce J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce J
Gesin met tieners

Peaceful and tranquil.

As expected we needed a quiet break from city life and Buffalo drift was really as tranquil as advertised. Wish we could stay longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Stil en rustig.

Soos verwag het ons 'n rustige breek van die stadslewe nodig gehad en Buffalo Drift was regtig so rustig soos geadverteer. Wens dat ons langer kon bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Hi Bruce,
so glad to hear that you had a peaceful time. Hope to see you soon!

Buffalo Drift
Hannes S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S
Gesin met tieners

Ons het die rustigheid, voëllewe langs stroompie geniet.

Aanbeveelings wat ek gemaak het was om 'n klein werkseiland op wieletjies by kombuisgedeelte te sit, werkspasie te min. Bankie en handdoekrelings in badkamer en lys van aktiwiteite wat hul aanbied ook binne tent te plaas. Vir mense wat rustigheid en plaaslewe wil ervaar is dit 'n lekker bestemming. Die groot verblyf en onthaalarea kan dalk steurend wees as daar harde musiek gemaak word met onthale, maar bygesê, Buuffalo Drift pas die reëls goed toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus en weer reg vir die lewe.

Die mense wat baie vriendelik en behulpsaam en altyd beskikbaar as mens iets nodig gehad het. Ideaal as mens lekker op die stoep wil sit en ontspan in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is regtig bly om te hoor jul het die plaas lewe geniet. Tot weersiens.

Buffalo Drift
Jolene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie lekker plekkie om saam jou lewensmaat te spandeer, vir 'n perfekte wegbreeknaweek. Die stilte van die natuur te waardeer en net lekker rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop ons sien jul gou weer.

Buffalo Drift
Frans L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L
Gesin met klein kinders

Ongelooflike ligging en natuurskoon.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Baie vriendelike en behulpsame mense. Die verblyf is oulik en netjies. Die plaas is veilig en ver vanaf die teerpad. Sal regtig teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

HI Frans, baie dankie vir jul positiewe terugvoering! Dit is altyd lekker om te hoor as mense hulself geniet het en gevind dat dit waarde vir geld is. Hoop ons sien jul gou weer.
Lekker week,
Esther

Buffalo Drift
Jac F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was so lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B
Saam met vriende

Dit was ontspannend en rustig, net wat ons gesoek het.

Dit was als baie ontspannend en mooi, het die kampatmosfeer verskriklik geniet. Dankie vir goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.

Buffalo Drift
Bianca J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese naweek weg!

Buffalo Drift is sowaar 'n plekkie om te gaan as jy net wil wegbreek met jou liefde van die jaag van die stadslewe. Ons het sowaar 'n asemrowende tydjie daar gehad. Ek moet prys gee vir Hannes want hy het regtig waar ons tydjie daar gemaklik gemaak. Dit was moeilik om Sondag totsiens te se maar ons sal definitief weer 'n naweek daar bespreek. Amazing verby!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Ag baie lekker om te hoor. Hannes is 'n staatmaker. Bly jul het dit so geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

Buffalo Drift
Alec B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec B

Perfekte plek vir ‘n bachelors naweek.

Ons was 14 ouens wat in die River Cottage gebly het vir ‘n bachelors naweek. Die huis het alles wat jy nodig het en die ouens het die kleiduif baie geniet. Maak net seker jy vat genoeg ys saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet. Tot volgende keer.

Buffalo Drift
Damon J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damon J
Saam met vriende

Pragtige logging. Tent-verblyf was top-gehalte

Ons was in tent 1. Die tent was baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Was baie lekker om so in die natuur te wees sonder die gewoel van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly jul het dit geniet. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Buffalo Drift
Candice O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice O
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig nice plek om met groot familie te gaan.

Net twee issues vir my: die drain buite kan hulle toemaak sodat ons nie in kan kyk, en miskien 'n regte swembad bou en nie een met rivier water in. Maar sal weer gaan. Die kano's was ook 'n hoogte punt vir ons as gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elke V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke V
Saam met vriende

Was ongelooflik lekker.

Baie goeie waarde vir geld en kon niks foutvind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ek is baie bly jul het n goeie ervaring gehad!
Tot volgende keer.

Buffalo Drift
Wian V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegte ervaring.

Geen hulp is verleen nie, ons kon nie in die akkomodasie-eenheid oorbly nie a.g.v. geen ontvangs, veiligheid en geen inligting oor die toestand van die grondpad vir 'n gewone motor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie rustige kuiertjie.

Lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering! Ons is bly jul het dit geniet, sien gou weer!

Buffalo Drift
Christo K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall an enjoyable stay, friendly welcome by staff and manager.

Clean tidy and nicely presented. Just about everything you need for a couple of nights stay next to a river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Thank you for your response. We are happy to hear that you enjoyed your stay! Please come visit us again.

Buffalo Drift
Louie N - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Louie N

Baie teleurstellend!

Die foto's lyk baie mooi, maar tot ons spyt toe ons daarvan aankom, word daar vir ons gesê ons mag nie die water drink nie. Elke oggend 9 uur en elke aand 5 uur word daar vir jou drinkwater gebring, wat hulle nie op die webtuiste gesê het nie. Vir die 3-ster-gradering was die plek in 'n haglike toestand. En dwars deur die dag klink dit of daar geweerskote afgegaan het. Van die 6 nagte wat ons bespreek het, het ons net 2 nagte gebly en ander blyplek gaan soek. Ons het nie eers ons breekskadedeposito teruggekry nie. Sal dit vir niemand aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Buffalo Drift se terugvoer

Middag, ons is baie jammer om te hoor dat jul ervaring nie so goed was. Net om 'n paar dinge vir jou te verduidelik waaroor jy klagtes het.
Ons water is 100% veilig om te drink, maar omdat die kleur nie altyd suiwer lyk bied ons die ekstra water aan wat ons twee maal 'n dag na die gaste bring - so dit is net vir gerieflikheid.
Die skote wat u in die nag gehoor het kan van enige area af kom - klank trek ver in die nag. Ons is omring met plase, so dit kon enigiets wees. Ons het nog nie klagtes gehad hieroor, en dit gebeur definitief nie gereeld.
Rakende die deposito: Ek het vir jul 'n epos gestuur 15 Junie en gevra vir jul bankbesonderhede vir die terugbetaling van deposito. Ek het tot vandag toe nog niks gehoor nie.
Ek is jammer jul het 'n negatiewe ervaring gehad, maar ek dink tog van die aspekte is nie noodwendig op ons van toepassing nie.
Dankie vir die terugvoering. Ons sal definitief verbeter waar moontlik!

Buffalo Drift
Koos G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzanne B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Luzanne B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Water is nie drinkbaar nie en ruik onaangenaam. Moeilik om personeel in die hande te kry omdat daar geen sein is. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leanne V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier en gerus!

Ons het baie lekker gekuier, neem net dalk muskietafweerders saam vat vir die muskiete en muggies wat saans lastig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sophia V

Kliëntediens is swak.

Ons het gereis van George en reël toe dat ons laat sal inklok. Daar was geen buiteligte aan nie en ons het opgedaag op 'n pikdonker plaas met 'n waterpomp, wat nie aan was nie. Daar is geen ekstra komberse in die tent nie en ek en my suster slaap toe saam om warm te word, alhoewel ons vir twee tente betaal het. Die aand met aankoms kon ons dus nie stort nie en moes die oggend drie keer bel vir diens. Die kantoor beweer dit is nie haar fout nie en ek moes die plaasvoorman bel. Hy het egter ook nie geantwoord nie. Intussen moes ons vertrek vir 'n afspraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Minette B
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Ons het in die River Cottage gebly. Ons het nooit geweet daar is net 2 slaapkamers nie. Die toilette het gelek en die storte was verstop. Die stoof het heeltyd die elektrisiteit afgeskop. Geen badmatjies, braaibak, teelepels of potte om te gebruik nie. Die kombuiswasbak se drein buite was verstop. Ek sal glad nie die plek aanbeveel vir gesinne of families nie, dit kan slegs werk vir 'n klomp manne wat nie omgee oor die bogenoemde nie. Ons het potte uit een van die tente gaan haal, dit lyk beter as die River Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrisna D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D
Saam met vriende

'n Heerlike wegbreeknaweek saam met jou geliefde; familie of vriende.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Buffalo Drift. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Moenie skrik as die wind waai nie, want ek het geleer die wind kan met tye daar waai. Maar as dit nie vir die wind was nie sou ons dalk net te warm gekry het. Die wind hou darem ook die muskiete weg. Maak seker julle vat genoeg ys en vuurmaak hout. Jy moet ook 'n koelerboks vat waarin jou ys vir die naweek kan koud bly want die yskassie daar is te klein vir dit, maar hy werk baie lekker vir jou kos ens. Daar is 'n 2-plaatstofie, maar jy moet jou eie pot of pan vat. Verder is daar als. Breek weg vir 'n naweek en gaan rus en geniet die stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorette B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amorette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het die braaipakke bygeneem en dit was ongelooflik lekker. Daar is baie moeite gedoen en die vleis was baie lekker. Dit was heerlik om tussen die naartjieboorde te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer die plek is maande laas skoongemaak.

Toe ons daar aankom was daar gebruikte linne op die bed, die verskoning was dat hulle die vorige nag baie mense gehad het, en het wel verskoning gemaak dat dit daar was. Ons het baie lekker gebly en die plek is pragtig, net jammer die plek is maande laas skoongemaak. Ek dink die skoonmakers was net die skottelgoed, en soms word die beddegoed skoon oorgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malinda C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Malinda C
Gesin met klein kinders

Nie lekker nie, ek het regtig my geld gemors.

Mense wat net in die tent wil rustig ontspan en nie enige iets anders wil doen nie, kan soontoe gaan. Daar is niks vir kinders om te doen behalwe kano nie, maar die water is nie op standaard nie. Ek is glad nie vol nonsens nie, maar dit was nie lekker daar nie, ek het regtig my geld gemors. Miskien was ek maar net "unlucky" en is dit nie altyd so nie! Ek het geweet dit gaan warm wees maar het uitgesien om in die rivier te swem saam met die kinders. Dit is nie 'n lopende rivier nie en is dus baie vuil en baie moeilik om tot daar te kom, ons moes maar in die motor rondry om af te koel! Die waterdruk was ook swak en ons het 'n hele dag nie water gehad nie. Ons bure langsaan het 3 honde gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marlise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker uitgerus!

Ons wou wegkom van al die gewoel en ons het dit hier gekry. Die tente was egter nie so luuks soos wat die foto's gewys het nie. Daar was geen reling om die dek nie, so dis uiters gevaarlik vir kinders of mense wat aan hoogtevrees ly! Daar was nie proppe vir die wasbakke in die badkamer nie, ook geen seep of opwasmiddel nie. Slegs twee klein handdoeke. Bed en beddegoed was gerieflik. Daar was geen water die eerste oggend in die krane in die badkamer nie. Hannes het egter baie gou gekom om die probleem op te los en baie om verskoning gevra, dit is blykbaar 'n probleem wat gereeld gebeur. Ons het tog lekker uitgerus en was geseën met 'n pragtige volmaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 122 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Ruigtevleiplaas, Gouda, 6821, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNTU1MzdmLTRjZTMtNDM2Mi04MzI1LTlmMWY3NDE3NDMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 4 R44 Ruigtevlei Farm 6821 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.235330959568 18.981220238148