Beskrywing
Swamp Donkey Motel maak voorsiening vir groot groepe van 15 gaste en meer. Hierdie verblyf beskik oor 5 houthuisies wat elk 'n dubbelbed het, 2 skeepsvraghuisies met 'n dubbelbed in elk en 3 skeepsvraghuisie met 2 stapelbeddens in elkeen, asook 3 skeepsvraghuisie met 6 stapelbeddens. Hierdie verblyf bied slaapplek aan 62 gaste. Die badkamers het storte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
6 x Stapelbed
Slaapkamer
6 x Stapelbed
Slaapkamer
6 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met aankoms betaalbaar is.
'n Minimum van 10 volwassenes word vereis vir besprekings by ons groot eenhede en bykomende gaste sal teen 'n bykomende koste geakkommodeer word.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Farm is op 'n plaas oorkant Ruigtevlei Plaas geleë. Hierdie lodge beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en onthaalarea, binne- en buitebraai, pooltafel en 'n veerpyltjiebord. Verblyf is in slaapsaalstyl en daar is 3 slaapkamers met stapelbeddens en dit bied slaapplek aan 26 gaste. Die badkamerhet 'n stort en 'n bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Stapelbed
Slaapkamer
4 x Stapelbed
Slaapkamer
5 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met aankoms betaalbaar is.
'n Minimum van 10 volwassenes word vereis vir besprekings by ons groot eenhede en bykomende gaste sal teen 'n bykomende koste geakkommodeer word.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 2 koshuise is in 'n slaapsaalstyl en het en suite-badkamers. Dit bied slaapplek aan 18 gaste. Elke kamer het 3 enkelbeddens en 3 stapelbeddens, terwyl elke badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
3 x Stapelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
3 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito met aankoms betaalbaar is.
'n Minimum van 10 volwassenes word vereis vir besprekings by ons groot eenhede en bykomende gaste sal teen 'n bykomende koste geakkommodeer word.
Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R44, Ruigtevlei Farm, 10 km from Gouda, 6821, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 106 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang