LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffalo Hills | LekkeSlaap
+35

Buffalo Hills

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauchef Plaas, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is ’n malariavrye natuurreservaat wat selfsorg-verblyf sowat 30 km suid van Harrismith in die Oos-Vrystraat bied.

Die reservaat is die tuiste van wild soos die eland, rooihartbees, vaalribbok, bergrietbokke, zebra, steenbok, basterwaterbok, waterbok en blesbok. Buffalo Hills ondersteun ook die belangrike teëlprojek van die Afrika Buffel, en ’n trop gesonde buffels is in die reservaat vrygelaat en word daagliks gemonitor. Rooihase, rooikatte, aardvarke, die Afrika-wildekatte en bruin hiëna maak ook soms hul verskyning.

Beauchef Plaashuis bied slaapplek aan 10 gaste, en die Buffalo Hills Berglodge is sowat 2 km van die plaashuis af. Die lodge bied slaapplek aan 12 gaste.

Doendinge op die perseel sluit selfry 4x4-ritte, baarsvisvang in een van die 7 damme, voetslaan terwyl jy rotstekeninge kyk, bergfietsry en voëlyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Buffalo Hills
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beauchef Plaas, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Buffalo Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauchef Plaas, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT2hIyLEMS4U9lqMwYzTAOfRW3WnlsEl0eusNdLv8HS1B3Hdaao?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Beauchef Farm Buffalo Hills Private Nature Reserve 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.493220969295 29.133142968201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!