LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buffalo Hills | LekkeSlaap
+35

Buffalo Hills

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauchef Plaas, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is ’n malariavrye natuurreservaat wat selfsorg-verblyf sowat 30 km suid van Harrismith in die Oos-Vrystraat bied.

Beauchef Plaashuis bied slaapplek aan 14 gaste, en die Buffalo Hills Berglodge is sowat 2 km van die plaashuis af. Die lodge bied slaapplek aan 15 gaste.

Doendinge op die perseel sluit selfry 4x4-ritte, baarsvisvang in een van die 7 damme, voetslaan terwyl jy rotstekeninge kyk, bergfietsry en voëlyk in.

Die Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat is sentraal geleë en ideaal vir gesins- en vriende-wegbreke. Met wildkyk, voëlkyk, baarsvang, voetslaan, bergfietsry en skilderagtige roetes word gaste van 'n wonderlike wegbreek verseker. 'n Groot verskeidenheid wild soos die Afrika-buffel, swartwitpens, bastergemsbok, eland, blouwildebees, rooihartebees, grysbok, rooiribbok, gewone rietbok, sebra, volstruis, basterwaterbok, waterbok en blesbok woon in die reservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Buffalo Hills
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beauchef Plaas, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Buffalo Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drakensberge Vrystaat
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beauchef Plaas, Buffalo Hills Privaat Natuurreservaat, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff5950ed44e87be9fce83b5d946f972534f98ac8d4e930505e84ba3a9bcfa22095e31ce281a4e6409904727b153e84d90432?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Beauchef Farm Buffalo Hills Private Nature Reserve 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.493220969295 29.133142968201
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!