Buffalo River Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Fredrick Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Petunia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dirty and smells ugly.
Thulani N - Nov 2023
Algehele gradering
Good.
Nkosinathi X - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Callie B - Jul 2023
Algehele gradering
Veiligheid moet opgeskerp word, maar verder aanvaarbaar.
Sandra H - Jun 2022
Algehele gradering
Out of town location for a quiet, peaceful sleep and lovely view to wake to.
Lees meerCallie B - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvrye diens en netjies. Pas ons behoeftes ten volle.
Linda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig!
Gugulethu H - Mrt 2022
Algehele gradering
It was a good stay, away from the city, on a farm where we could unwind.
Koot S - Feb 2022
Algehele gradering
Ervaring tussen mielielande.
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Mariana L - Feb 2022
Algehele gradering
Daar is gee aanwysings van die groot pad, sowel as jy op die plaas/plot aankom nie. Ons het gewonder waar is ontvangs, het toe van die permanente huurders wat daar rond was gevra waar is die ontvangs. Lyk nie of daar 'n Ontvangs is nie, maar die gasvrou is gaan roep en was baie vriendelik.
Lees meerDelané D - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Karin M - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagplek tussen Pietersburg en Margate!
Shann B - Sep 2021
Algehele gradering
Very disappointing!
Art C - Aug 2021
Algehele gradering
Very comfortable and peaceful.
Roelien H - Jul 2021
Algehele gradering
Very comfy farm stay.
Roelien H - Jul 2021
Algehele gradering
Very comfortable, rustic, farm cottage.
Ronel E - Jun 2021
Algehele gradering
Plaas-gasvryheid. Silwerskoon, baie goeie matras, warm water. Niks meer nodig nie.
Jors J - Mei 2021
Algehele gradering
Great time.
Sonja Y - Apr 2021
Algehele gradering
Country life!
Francois S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike nagrus gehad!
Ciska S - Apr 2021
Algehele gradering
Die verblyf was geensins wat dit voorgestel is op die website nie.
Lees meerMariana P - Mrt 2021
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir oornag.
Ursula M - Mrt 2021
Algehele gradering
Loved it.
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer soontoe gaan.
Hennie E - Jan 2021
Algehele gradering
Uiters teleurgesteld en mors van geld.
Lees meerRiana R - Jan 2021
Algehele gradering
Vuil! Onvoorbereid.
Tom B - Jan 2021
Algehele gradering
Good value for money clean and convenient.
Adelle C - Des 2020
Algehele gradering
Vinnige stop.
Nelisiwe M - Des 2020
Algehele gradering
It was so great the rooms were clean everyone was friendly.
Jan V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly maar ...
Lees meerSadiyya A - Jan 2020
Algehele gradering
Went well.
Robert Z - Des 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf op 'n plaaswerf met die klanke en reuke van 'n beesplaas.
Lees meerHeidi T - Des 2019
Algehele gradering
Rustig met vriendelike eienaars.
Craig N - Des 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Brenda M - Okt 2019
Algehele gradering
If you like the farm-style life this is your place.
Herman S - Aug 2019
Algehele gradering
Very neat and tidy place to stay.
Tanya T - Aug 2019
Algehele gradering
Great value for excellent accommodation!
Laetitia M - Apr 2019
Algehele gradering
I will visit again.
Dean E - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie gasvrye mense.
Wynand L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, behulpsaam en ons het tuis gevoel.
Germarie V - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riaan D - Des 2018
Algehele gradering
Die wooneenhede was verrassend aangenaam gemeubileer met genoeg spasie om die plaasatmosfeer te waardeer.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Larry M - Nov 2018
Algehele gradering
Clean, neat, cheap, good communication.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Conrad H - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi akkommodasie - rustige plaas gevoel.
Gavin D - Okt 2018
Algehele gradering
Very peaceful and quiet.
Charlene V - Okt 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Bongani N - Okt 2018
Algehele gradering
If you wish to get a country or farm retreat, then this is the place for you.
Andrew P - Okt 2018
Algehele gradering
They need to cater for couples and provide a double bed instead of two singles.
Mariette D - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Carl S - Sep 2018
Algehele gradering
Gasvryheid was uitstekend.
Gideon S - Aug 2018
Algehele gradering
'n Aangename ervaring wat bestaan het uit 'n warm ontvangs, gerieflike fasiliteite, en die plaaslewe op jou voorstoep.
Rehanie N - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese plekkie met wonderlike gasvryheid!
Nhlahla S - Jul 2018
Algehele gradering
Perfect and peaceful stay.
Wallie M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie geniet om op 'n plaas te kon kuier.
Gustav P - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Schalk N - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker gebly. Goeie waarde gewees.
Shaunise M - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Richard S - Apr 2018
Algehele gradering
Calm farm stay.
Madelene H - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese weg-breek.
Bernsdette S - Mrt 2018
Algehele gradering
It was peaceful and quiet.
Carmolieta V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig, gemaklik, netjies en veilig.
Jackie V - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
Karen E - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mari R - Jan 2018
Algehele gradering
It was peaceful and relaxing after a day's work.
Lizelle S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en ons het lekker gebly.
Ismail E - Jan 2018
Algehele gradering
Not a holiday destination as it's based on a cattle farm.
Vasthi S - Des 2017
Algehele gradering
Mense was baie behulpsaam, vriendelik en gasvryheid was uitstekend.
Rory L - Des 2017
Algehele gradering
Ons was mal daaroor. Regte plaastatmosfeer waarvan ons so baie hou.
Jd R - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig op die plaas.
Leon G - Des 2017
Algehele gradering
Rustige area.
Leigh M - Des 2017
Algehele gradering
Awesome and accommodating - just needed a good clean.
Lees meerJoanita P - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig.
Kobie C - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastic venue.
Marius M - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig.
Buffalo River Self-catering se terugvoer
Baie dankie Marius vir die mooi woorde, hoop om julle gou weer te sien.
Pierre M - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustige verblyf.
Jeanine S - Sep 2017
Algehele gradering
Perfekte verblyf!
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Chris V - Jun 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Stephen V - Mei 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffalo River Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom