Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Marius C - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese opsie vir oornag op pad na Botswana.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Nico P - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, netjies en baie waarde vir geld.
Pierre J - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike ondervinding!
Almarie S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Hercules S - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties lekker ontspan.
Jackie K - Des 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Cheri H - Des 2023
Algehele gradering
Die lodge was.
Henry B - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig
Wynand J - Okt 2022
Algehele gradering
Pure bosveld.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer die terugvoering.
Antoinette O - Okt 2022
Algehele gradering
Was nie wat ons bespreek het nie.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Hallo Antoinette, Indien jy na jou bespreking kyk sal jy sien dat ons jou ingelig het op die webwerf tydens jou navraag dat ons volbespreek was en slegs die plaashuis beskikbaar gehad het. Gevolglik is jy R1800 vir 4 volwassenes en 4 kinders gekwotteer i p v R2970. Jy kon die bespreking van die hand gewys het maar jy het dit so bevestig. Verder meer was jou navraag vir 2 enkelkamer chalet en sou die kinders met die ouers die kamer moes deel en op die slaapbank slaap. In die ten volle toegeruste plaashuis met 3 slaapkamers en 2 badkamers met lugversorging was ons aanbieding goedgunstig. Die terugvoering van gaste met kinders vir die plaashuis is baie positief omdat dit ruim en baie privaat is. Dit spyt my dat jy nie jou besprekingsinligting gelees het of raakgesien het dat die kwittasie heelwat goedkoper was as die geadverteerde tariewe nie.
Leandri V - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Andrew B - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Anita G - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie naby die grens.
Fanie M - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename oornagstop.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Dankie vir die positiwe terugvoering. Dit is lekker om te sien ons harde werk word waardeer. Kom kuier gou weer.
Jehan W - Mei 2022
Algehele gradering
Veilige oornagslaapplek net voor die Botswana-grens. Slegs 20 min van die grens af.
Merike S - Mei 2022
Algehele gradering
Absolute juweel!
Lees meerAnne-marie K - Mei 2022
Algehele gradering
Definitely value for money, beautiful location, excellent accommodation, very friendly staff and great food.
Antoinette S - Mei 2022
Algehele gradering
Kombinasie van hoogte en laagte punte.
Elmi N - Mei 2022
Algehele gradering
Ons kon nie op die plaas rondstap nie agv jagters. Ons is nie hiervan in kennis gestel voor die tyd nie.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Goeie dag.
Dit is wel so dat ons van tyd tot tyd moet jag of wildvang om ons getalle onder beheer te hou ten einde 'n gesonde ekosisteem daar te stel. Hierdie beperkte jagte word so bes moontlik gedurende die week geskeduleer.
Met die betrokke naweek was daar egter 'n familiebyeenkoms en verjaarsdagfeesviering by ons Kremetartboom en het die betrokke Pa's gevra of kan hul seuns bietjie jag.
Ons weeg altyd ons gaste se behoeftes so noukeurig moontlik op om te verseker dat almal die beste diens en ondervinding by ons het. Daar was ingestem en gevolglik was dit die vooraf beplan die. Ons jagte is gewoonlik Junie en Julie.
Ons vra onverskoning vir enige ongerief veroorsaak en sal dit ook onder ons staff se aandag bring om dit met gaste beter te koördineer indien so iets weer voorval.
Marie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Swak.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Good day,
Kindly note that this was for the family wedding that you were attending and the rooming was done by die groom and not by ourselves. Prior to the weekend the groom contacted us and confirmed that you would be attending, as there was some kind of misunderstanding apparently between family members. He gave us a list with all the names and where he would like all to sleep. The groom did the rooming and hence he placed your group in the Farm House with the 3 bedrooms and 2 bathrooms and not in single chalets or the lodge.
Sipho S - Mrt 2022
Algehele gradering
A good lodge but totally not taken care of.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Good day,
This is a game lodge in the Bushveld. The chalets are build arround the water hole with natural vegetation. Some times we even have Kudi and Nyala and warthogs grazing between the chalets. This is the charm, luxury whilst surrounded with nature.
Shaun V - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en lekker oornag net voor die grens.
Margaret W - Sep 2021
Algehele gradering
Was slegs vir 1 nag, sou vir langer wou bly.
Jaen-pieër S - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig, warm en vriendelik
Lees meerJan-hendrik D - Mei 2021
Algehele gradering
Nice
Ella G - Mei 2021
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bespreek.
Lizette W - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing vir 'n klein wegbreuk.
Lees meerAneldi P - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye diens.
Gillian S - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable stay.
Cecile C - Jan 2020
Algehele gradering
Good overnight lodge.
Debi D - Jan 2020
Algehele gradering
The retreat units are stunning. We were in the chalets this time which is not as luxurious. The unit was clean and comfortable and the staff friendly.
Lees meerMical G - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely stunning!
Lees meerNeal G - Des 2019
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Rochelle L - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Ronel H - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik, sorgvry en rustig.
Lees meerElfrieda H - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik, welkomend.
Jurie H - Sep 2019
Algehele gradering
Disappointed.
Mev A V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker, maar teleurstellende diens.
Buffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Goeie dag,
Namens die bestuur wil ek onverskoning vra vir die diens wat jullie ontvang het. Soos aan al die terugvoering gesien kan word is dit nie die diens wat ons gewoonlik gee nie en word alle klagtes in 'n ernstige lig beskou. Dankie dat U wel die moeite gedoen het om dit onder ons maandag te bring. Kontak my asb op info@buffalothornsafaris.co.za sodat ons aandag aan die situatie kan gee.
Vriendelike groete
Mari
Albert V - Sep 2019
Algehele gradering
We had a great time at Buffalo Thorn and staff were the best.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het heerlik gekuier by Buffalo Thorn en personeel was die beste.
'n Fantastiese lokaal met die beste kamers waar jy tydens die voertyd die wild kan sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dalene A - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent experience.
Nick M - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Tim S - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Christine C - Jul 2019
Algehele gradering
Gehalte en stylvolle verblyf in die bosveld.
Lees meerBraam J - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld!
Jane D - Mei 2019
Algehele gradering
A tranquil part of bushveld.
Hans F - Apr 2019
Algehele gradering
The ideal stop over to Maun.
Rulien K - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlik gewees. Lekker ontspan en onsself geniet.
Armand N - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Janet En Stoffel K - Des 2018
Algehele gradering
Bale lekker gebly en geniet.
Elsie M - Des 2018
Algehele gradering
Lieflike plek.
Christiaan V - Nov 2018
Algehele gradering
Al het ons net oornag was dit heel aangenaam. Het egter die gasvryheid van eienaar of bestuurder gemis.
Ewald V - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Dirk K - Aug 2018
Algehele gradering
Besondere verblyf met goed toegeruste chalet, baie vriendelike gasheer en gasvrou, kan dit beslis aanbeveel.
Lees meerMadeleen T - Aug 2018
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon, die wild word reg voor die stoep gevoer gedurende die dag.
Wendy A - Aug 2018
Algehele gradering
Could not have asked for anything more. Fantastic value for money.
Adele M - Aug 2018
Algehele gradering
Vreeslik gerieflik en gemaklik met goeie kliëntediens.
Christo T - Aug 2018
Algehele gradering
Relaxed, well run and a private sanctuary.
Henry H - Jul 2018
Algehele gradering
'n Juweel in die verre noorde.
Lees meerMartin L - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby grenspos op pad na Botswana.
Albert L - Jul 2018
Algehele gradering
Great place very comfortable and clean.
Aj M - Jul 2018
Algehele gradering
Genuine 'n baie lekker plek om by te bly as mens so ver moet ry vir 'n funskie. Kyk na diere van jou stoep af en daar is buitestorte!
Flynn B - Jul 2018
Algehele gradering
The new rooms in the Retreat Lodge are amazing.
Lees meerBruce M - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome.
Clarise B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Anriette V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig gebly en vriendelike diens!
Lees meerElzette D - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Sophia B - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker.
Johan D - Apr 2018
Algehele gradering
Excellent, quiet, clean, upmarket overnight stay to/from Botswana.
Alana D - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Gerda M - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig!
Jan G - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig, stil en vreedsaam.
Elsa V - Feb 2018
Algehele gradering
Die eenhede was nie wat ons bespreek het nie.
Lees meerBuffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Hallo Elsa,
Ek is jammer oor die ongerief. Ons probeer altyd ons gaste so akkommodeer dat almal gerieflik is en saam kan kuier veral as vriende saam daar is. Aangesien julle deel van die groot trou groep was is julle by die Retreat naby julle vriende gehuisves sodat almal lekker saam kon kuier. Die paartjie langs julle het nie hul baba gespesifiseer tydens die bespreking nie. Die eenhede by die Retreat is juis so bepaal dat groter groepe die eenheid kan skakel om lekker saam te kuier. Om op te maak vir die ongerief sal ons julle graag op 'n naweek gratis in een van ons losstaande eenhede akkommodeer.
Wat die ontbyt aan betref sal ons definitief u aanbevelings ter harte neem. Ons kok was ongelukkig die spesifieke naweek ongesteld en die assistent moes maar instaan aangesien daar geen ander eeltplekke beskikbaar is in die omgewing nie. Bespreek gerus weer ontbyt as julle by ons tuisgaan en kyk of daar 'n verbetering is.
Vriendelike Bosveldgroete,
Mari
Berdine M - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Berdine M - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Bettie L - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Ziska M - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Andries M - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi omgewing met genoeg olifante.
Renske D - Sep 2017
Algehele gradering
Luukse plekkie met die mooiste uitsig.
Tielman D - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent accommodation close to Groblersbrug Border Post.
Tielman D - Des 2016
Algehele gradering
Excellent stay.
Jacques B - Aug 2016
Algehele gradering
Was simply a fantastic weekend.
Cheryldene E - Apr 2016
Algehele gradering
Pragtige lodge - bietjie probleme.
Lees meerMpho S - Nov 2015
Algehele gradering
The service did not come to my expectation.
Lees meerBuffalo Thorn Safari Lodge se terugvoer
Hello Mpho
I do apologise for any inconvenience caused. According to our records, we have only received the deposit. We will definitely look in to this. Further the complain regarding the meals and service I must agree that it is absolutely unacceptable and will be taken up with the lodge manager. Our sincere apologies. Mari Bogenhofer
Gary B - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderful!
Hennie K - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het deurnag op pad terug van 'n ekskursie in Botswana.
Louise V - Aug 2015
Algehele gradering
Luuks, waarde vir geld, pragtige plaas.
Petro D - Apr 2015
Algehele gradering
Flinke, vriendelike, behulpsame, great ervaring en heerlik gerus en kuier.
Emmerentia V - Des 2014
Algehele gradering
Rustig, gasvry en heerlike ontspanning met al die geriewe wat 'n mens kan verlang!
Werner K - Sep 2014
Algehele gradering
Goeie verblyf. Egter ver van stad, so sal meestal gebruik as ons op pad Botswana toe is.
Pieter S - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam!
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Engelsea-plaas, Tomburke, 0621, Limpopo