Buffelsbaai Hoofstrand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Buffelsbaai Hoofstrand is ’n pragtige strandhuis vir 10 gaste op die strand in Buffelsbaai.

Die ruim huis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 'n paar lieflike see-uitsigte het, en die slaapkamers deel die badkamers met baddens en storte. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed, 3 van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, groot yskas-vrieskas, potte, panne, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is daar 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan hulle maaltye in die kombuis, by die etenstafel of buite in die binnehof geniet. Die sitkamer langs die kombuis beskik oor 'n TV en die tweede, groter sitkamer lei na die hoofstoep wat oor die see uitkyk.

Daar is braaigeriewe in die binnehof en parkeerplek is beskikbaar.

Buffelsbaai Hoofstrand is 1 van 11 huise op die hoofstrand en bied maklike toegang tot die strand via 'n privaat trap wat net 50 m ver is. Die Buffelsbaai Waterfront spog met verskeie winkels en restaurante, en die dorp spog met doendinge, soos swem, visvang, branderplankry en van Julie tot Oktober kan gaste ook dolfyne in die branders sien baljaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Buffelsbaai Hoofstrand sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buffelsbaai Hoofstrand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 450 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za