Cradock Akkommodasie by Buffelshoek Dirosie Lodge | LekkeSlaap
+92
+92

Buffelshoek Dirosie Lodge

2 resensies
Wildsplaas
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Buffelshoek is 'n plaas met unieke wild en 'n interessante geskiedenis, perfek geleë net 20 km buite Cradock, ver genoeg vir gaste om afgeleë privaatheid te geniet en naby genoeg om vinnig dorp toe te ry. Die plaas is omring deur 'n bergreeks wat deel vorm van die Nasionale Bergkwaggapark noordwes van die Buffelshoek Plaas.

Verblyf word in verskeie kamers en eenhede gebied. Die eenhede is elk smaakvol versier en het óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en óf enkelbeddens. Meeste van die eenhede het WiFi.

Die hooflodge, wat die oorspronklike plaashuis is, beskik oor 6 kamers met voëlname. Die kamer het elk 'n privaat badkamer en deel 'n gemeenskaplike sitarea wat 'n kaggel het. Die Springbok-eenhede is 3 aparte kamers wat elk 'n stoep en buitebraai het en vorm deel van 1 gebou. Die groot Wildkamp beskik oor 6 kamers met dubbelbeddens en enkelbeddens.

Daar is 6 vrystaande gesin-eenhede. Die eenhede het elk 2 slaapkamers, 'n kombuisie, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n binne- en buitebraai. Elke eenheid spog met 'n unieke uitsig oor die plaas en op die berge.

Buffelshoek maak voorsiening vir oornag-reisigers wat op soek is na verblyf in Cradock, sakereisigers wat 'n konferensie beplan, wild-entoesiaste wat die natuur geniet, en bruide wat hul troues tussen die pragtige berge wil vier. Die plaas het ook 'n interessante en unieke geskiedenis wat deur historici plaaslik en internasionaal bestudeer word.

Die trou-venues sluit die kapel, tuin, kombuis en spysenier-geriewe in. Wildritte in die omgewing is beskikbaar en 'n besoek aan die Olive Schreiner-graf kan gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Buffelshoek Dirosie Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Buffelshoek Dirosie Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 73 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Halesowen, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhZTE0YmNiLTViYTEtNDdhNC05NzgwLWFmYjQ1M2JmYjhhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 R337 Halesowen 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.283096 25.678503
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za