Buffelskloof Boskamp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R270 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelskloof Boskamp is 'n klein wildplaas in die hartjie van die Waterbergbergreeks, sowat 6 km vanaf Naboomspruit.
Die Buffelskloof Boskamp maak nie van Eskom-elektrisiteit gebruik nie en is aan die onderkant van 'n kloof geleë - dis die ideale wegbreekplek vir 'n natuurliefhebber.
Die 4 kampeerplekke is om die ablusiegeriewe met 'n donkie, 2 spoeltoilette en storte geleë.
Daar is koedoes, impalas, ribbokke, klipspringers, njalas, bobbejane en luiperds op die plaas. Voëlkykers kan na hartelus die omgewing verken en na die dam waar die visarende nesmaak stap.
Daar is 'n voetslaanroete teen die berg op waar gaste die pragtige uitsig oor Buffelskloof kan geniet. Gaste kan ook bergfietsry op die bosroete op die plaas. Daar is boomryke kampeerplekke om die ablusieblok en die Buffelskoofstroom vloei deur die kampeerplek. Gaste kan in die plaasdam afkoel, visvang of kanovaar en voetslaners kan die pragtige uitsig bo op die berg aanskou.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Jaar gelys 11
Ligging
- Plaas, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Gaste dink Buffelskloof Boskamp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Naboomspruit Mookgopong Waterberg Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas, Buffelskloof, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom