Kaapse Roete 62 Akkommodasie by Buffelspoort Cottage & Camping | LekkeSlaap
+15

Buffelspoort Cottage & Camping

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelspoort Plaas , Ladismith , 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Buffelspoort Cottage & Camping is in 'n kloof wat deur die Klein Swartberge sny. Verblyf word aangebied op 'n werkende vrugte- en skaapboerdery 30 km wes van Ladismith op die R323 en 70 km vanaf Laingsburg.

Buffelspoort Cottage het 'n dubbelbed en 'n stapelbed in aparte kamers. Die badkamer het 'n stort en toilet met 'n wasbak. 'n Geyser voorsien warm water. Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n kaggel, yskas, mikrogolfoond en tweeplaatstoof. Beddegoed word voorsien. Buite is 'n onderdak-buitebraai met sitplek en 'n plonspoel vir daardie warm somermaande.

Gaste kan op die groot houtdek ontspan en die uitsigte geniet terwyl hulle langs die plonspoel braai. Daar is 'n buitebadkamer met 'n wasbak, stort en 'n spoeltoilet.

Gaste kan die staproetes rondom Buffelspoort-omgewing geniet of net die plaaspaaie te voet of fiets verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Buffelspoort Cottage & Camping sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Buffelspoort Plaas , Ladismith , 6655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Buffelspoort Plaas , Ladismith , 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJHUnaDBYJNl2rInFkXo21tyiu6rKKZqdtJdAkylbJNe513vksV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 4) Buffelspoort Farm Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 11:00 -33.476894 20.980971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za