Buffelsvley Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang.
Verblyf word in 9 en suite-slaapkamers en 1 selfsorgkamer gebied. Al die kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, badkamers en privaat ingange. In 8 slaapkamers is daar koningingrootte-beddens, in 1 kamer 'n enkelbed en in die ander kamer 2 enkelbeddens.
Daar is 'n restaurant en kroeg op die plaas wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Klipskuur, 'n rustieke trou-venue, is ook beskikbaar.
Die gasteplaas is 35 km vanaf Lydenburg op die R37 in die rigting van Polokwane geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Buffelsvley Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Lydenburg Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom