Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bukkenburg Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bukkenburg Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hilary G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary G

Perfect location for a short stay.

The cottage is in a very pretty garden in a quiet location. It is an easy walk to the restaurants. The log fire made for cosy evenings. The rooms have all the little touches to make one feel welcome. We enjoyed the stopover and the opportunity to explore Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met vriende

Netjiese huisie in 'n lowergroen tuin.

Baie netjiese huisie en veilige parkering in 'n pragtige tuin. Baie vriendelike gasheer en gasvrou het ons ontvang en ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bukkenburg Cottage se terugvoer

Thank you very much for your booking, we are delighted to hear that you had an enjoyable stay in our cottage last week.
Thank you also for the flowers that we found in the kitchen after you had left.
They are in a vase and we have taken a rather lovely picture of them.
Please let me have your e-mail address and I'll send you a picture of the flowers in the vase.

With best wishes
David and Felicity

Bukkenburg Cottage
Tome R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tome R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Sal graag beter eetgerei wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Gesin met klein kinders

Heerlike huis met lekker kaggel in leefarea.

Geen klagtes. Pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia P
Saam met vriende

Baie vriendelike, behulpsame gasheer, David, met fantastiese talent vir pottebakkery!

Een van die kamers se beddens was geneig om te tiep as jy op die kant daarvan sit, maar andersins absoluut geen probleme verder nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

David the owner was helpful and at hand to offer help without intruding, and there was a cozy fire on a cold night.

Pleasant well-kept garden. We stayed in a well appointed cottage, well away from the street. It was certainly one of te best we have stayed in and would go back there any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bukkenburg Cottage se terugvoer

Dear Brenda

Thank you so much for your review of our cottage, we're delighted to hear that you enjoyed your stay here.
Hope to see you beck in Swellendam soon.

With best wishes
David and Felicity

Bukkenburg Cottage
Annalise L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise L
Saam met vriende

Pragtige cottage.

Lekker mooi netjies gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Lovely cottage!

Excellent location, extremely good quality beds! Beautiful surroundings and views, very friendly service! Great experience value for money. Will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike kothuis!

Uitstekende ligging, beddens van baie goeie gehalte! Pragtige omgewing en uitsigte, baie vriendelike diens! Goeie waarde vir geld. Sal terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bukkenburg Cottage se terugvoer

Dear Karlien

Thanks so much for your booking and these comments, it was a pleasure hosting you and your family in the cottage over the weekend.
Trust that the golf went well in the misty conditions, and that you had a pleasant journey home later in the day.

Best wishes
David and Felicity

Bukkenburg Cottage
Ester S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S
Saam met vriende

Fantasties in alle opsigte.

Dit was een van die wonderlikste plekke waar ek nog ooit tuis gegaan het. Alles was puik van ontvangs tot vertrek. Ek sal dit vir enige persoon of gesin aanbeveel. Baie gasvry, uiters smaakvol. Werklik tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bukkenburg Cottage se terugvoer

Dear Ester,

Thank you so much for your booking, we so enjoyed hosting your group in the cottage, and we're delighted to hear that you had a pleasant stay.

Looking forward to seeing you again here in Swellendam.

Best wishes,
David and Felicity

Bukkenburg Cottage
Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hermanus Steynstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9y5IJvCHfMaiMGoiU6RU1atfXLMKshcYiIOec8y8s7YcIEPup7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.018642 20.450776