Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bukkenburg Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hermanus Steynstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bukkenburg Cottage is 'n selfsorg-gastekothuis in 'n lieflike plaastuin in Swellendam, 'n dorpie halfpad tussen Kaapstad en die Tuinroete.

Die kothuis is in die tuin van die erfenishuis, Bukkenburg, in die historiese hartjie van Swellendam, wat ook 'n woonhuis, ateljee en galery is van die prominente Suid-Afrikaanse pottebakkers, David Schlapobersky en Felicity Potter.

Dié pragtige kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het lugversorging en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8, en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel, en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die huis het 2 stoepareas met pragtige uitsigte op die berge. Daar is ook braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Bukkenburg Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bukkenburg Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 5

Ligging

  • Hermanus Steynstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bukkenburg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hermanus Steynstraat 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9y5IJvCHfMaiMGoiU6RU1atfXLMKshcYiIOec8y8s7YcIEPup7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.018642 20.450776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem