LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bullers Rest Lodge | LekkeSlaap
+23

Bullers Rest Lodge

45 resensies
Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 21 Nov 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 59/61, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 080 R972 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie luukse, plattelandse grasdak-instansie bied B&B-verblyf met aandete op versoek van Maandae tot Vrydae. Die lodge het 'n gesinsvriendelike atmosfeer met pragtige uitsigte op die berge en oor Ladysmith vanaf die manjifieke sondek.

Verblyf is beskikbaar in 15 en suite-kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens en 3 gesin-suites met platskerm-TV's met sekere DStv-kanale. Smaaklike maaltye is by die tarief ingesluit.

Sakereisigers en verkoopsverteenwoordigers is baie welkom!

Gaste kan 'n heerlike drankie in ons beroemde Boereoorlog-kroeg geniet en heeltemal verdiep raak in al die slagveld-artefakte wat jou daar omring.

Ons kan staptoere deur die slagvelde reël op versoek. Die Ladysmith Gholfbaan is net 1,5 km weg vir diegene wat sal hou van 'n minder geskiedkundige stappie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Bullers Rest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Cove-singel 59/61, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bullers Rest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 080
Vanaf R972
per nag (vir 2 persone)
was R1 080
Vanaf R972
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 59/61, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYWI3YTVkLTlkMWMtNGExYy05MGJmLTliMzRmMDFmYjA4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 080, nou Vanaf R972  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 59/61 Cove Crescent Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.54945 29.76573
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!